Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
. - 16th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
The Mayfly restaurant's food was delicious and has a warm, welcoming atmosphere. The Bird's Prey Rehab's demonstrations and feedings are a must to experience!
. - 16th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bird of Prey sentrum is 'n moet om te beleef. Wild about whiskey is iets uniek. Poacher is beslis my gunsteling kroeg.
. - 13th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons was in die eerste helfte van die week daar, en ongelukkig was baie van die winkels en stalletjies toe. Gevolglik kon ons nie als sien wat te siene is nie. Ons sal wel weer in die toekoms teruggaan! Die mense is oor die algemeen vreeslik vriendelik en behulpsaam, wat ons baie tuis laat voel het in die dorp. Ons het die mooiste horlosies gekoop, het heerlik gaan whiskey proe en ook ongelooflike lekker forel te ete gekry!
. - 12th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is altyd 'n wenner vir 'n langnaweek wegbreek.
. - 11th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Great food at most of the restaurants.
. - 11th July 2018
staying in Highlands Meander
Love fly fishing and very beautiful views. Dullstroom was also special.
. - 10th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die dorpie het baie agteruit gegaan. Nie meer dieselfde atmosfeer as 'n paar jaar terug nie.
. - 9th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Skitterend.
. - 9th July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtig en fees was 'n bonus.
. - 3rd July 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Baie lekker gebly.
. - 3rd July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Hou net die kaart ten alle tye by jou, 'n mens kan lekker verdwaal in die aand a.g.v gebrek aan straatligte en grondpaadjies wat dieselfde lyk.
. - 2nd July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mis al die ou winkels. Te veel beeldjies, ens. Restaurante en pubs was lekker. Sekere plekke baie duur.
. - 2nd July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Aangename dorpie. Lui-lekker en ontspanne.
. - 2nd July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlike kuns dorpie met 'n baie gesellige atmosfeer.
. - 2nd July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n lieflike dorpie en sal weer kom kuier.
. - 1st July 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bird of Prey rehabilitasie sentrum is 'n moet om te besoek. Die dorpie is baie stil tydens die week en na 5 kry mens skaars 'n restaurant oop.
. - 28th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Absoluut mal oor Dullstroom.
. - 18th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker, maar die karwagte is opdringerig en daar is mense wat geld bedel.
. - 12th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige plek om te verken.
. - 11th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie. Ons kuier gereeld by julle.
. - 10th June 2018
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Grondpad in die omliggende omgewing kan na gekyk word, die pad is nie regtig gepas vir mense met lae voertuie nie.
. - 6th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom het sy eie bekoring en 'n hoogtepunt vir ons was 'n besoek aan die Birds of Prey Rehabilitasie sentrum. Om uit te eet is redelik bekostigbaar in vergelyking met pryse in die stad, maar ons het gevind dat die pryse van handelsitems onnodig duur is en gefokus is op die oorsese mark. Soortgelyke produkte kan teen laer pryse elders aangekoop word.
. - 5th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Stunning.
. - 5th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Min eetplekke oop in die aand.
. - 4th June 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Te min tyd gehad vir rondkyk, maar genoeg gesien om te wil terugkom.
. - 31st May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustige en interessante dorpie.
. - 21st May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulikste dorp met interessante mense, heerlike eetplekke, beste koffie by "Beans about Coffee" en gawe mense.
. - 21st May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustig.
. - 19th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Fantastiese dorpie.
. - 18th May 2018
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Lots of potholes in the road system.
. - 15th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mooi plek met goeie eet en drink plekke.
. - 14th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die winkels wat leeg staan, bekommer my. Hoop nie die plek loop dieselfde paadjie as Pelgrims nie.
. - 14th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n puik dorpie.
. - 14th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Uitbreiding op doen-dinge in Dullstroom en omgewing sal 'n aanwins wees.
. - 10th May 2018
staying in Highlands Meander
Dullstroom is such a wonderful town, there is so much to see and do and everyone is so hospitable, must do's for anyone visiting or just driving through, visit the Bird Sanctuary on the edge of town travelling towards Belfast, Wild about Whiskey, wow they really know their stuff, and of course pop into Udderlicious for an array of Milkshakes, 40 plus different flavors, choosing a flavor is the most difficult part. Loved Dullstroom, will come back and visit again in the near future.
. - 9th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek en my seun is van Kaapstad af, ons was in Dullstroom vir 'n troue. Alhoewel ons baie lekker gekuier het vir die 5 dae, was dit vreeslik koud gewees, maar die meeste van die eet plekkies het binnehuise kaggels of verwarmers. Die mense in die dorpie self is baie vriendelik en behulpsaam. Die lug is baie vars en skoon en dit is 'n ideale plekkie om uit die gejaag van die stad te kom.
. - 8th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
It is a lovely town. The Dullstroom people are very friendly.
. - 7th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker dorpie met vele aantreklikhede.
. - 7th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die pad kan 'n bietjie aan gewerk word.
. - 7th May 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
A relaxing weekend breakaway from the city.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]