Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
. - 18th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker plek.
. - 12th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker dorpie, baie om te sien en doen.
. - 11th December 2017
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Nice travel destination.
. - 7th December 2017
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Klein dorpie met 'n pragtige kerk gebou. Mooi uitsigte en redelik stil. Maar onversorgde paaie en ontvolking lei tot baie lee geboue en slaggat-paaie. Die roetes buiten die N4 om Machadadorp is vreeslik mooi met baie fotografie geleenthede.
. - 4th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustige naweekwegbreek!
. - 20th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorpie met lekker eetplekke.
. - 20th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie. 'n Ompad vir die baie trokke sal 'n aanbeveling wees, want hulle doen afbreek aan die rustigheid van Dullstroom.
. - 17th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorpie met als wat mens nodig het om n dag in die opelug te geniet!
. - 13th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Small community that thrives to give you the best experience. Friendly and lots to do.
. - 6th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Vrolike gebied met baie potensiaal.
. - 6th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Was heerlik.
. - 5th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie met oulike winkels en eetplekkies.
. - 4th November 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige omgewing en dorp. Baie om te sien en doen as ons meer tyd gehad het.
. - 31st October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Wegbreekplekkie wat jy jou voete kan opsit en kan vergeet van die gewoel van die stadslewe, met baie vriendelike gesiggies wat jou verwelkom.
. - 31st October 2017
staying in Highlands Meander
Sorg net dat jou voertuig wel hoog genoeg is om die pad te hanteer.
. - 27th October 2017
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Dis eenvoudig kos vir die siel en 'n paradys vir voëlkykers. Veral in die somer as alles lower groen is.
. - 24th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede!
. - 18th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!
. - 14th October 2017
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie.
. - 13th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Paar interessante winkels.
. - 10th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
If you love the outdoors with an option of a small town charm, Dullstroom and surroundings is the place to go.
. - 9th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
So lief geraak vir Dullstroom dat ons 'n plaas gekoop het net buite die dorp!
. - 9th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is lekker!
. - 9th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is een van my gunstelinge plekke om heen te gaan vir n wegbreek. Wonderlike kos, interessante winkeltjies, pragtige uitsig en 'n heerlike klimaat wat warm sjokolade, winter pyjamas en 'n kaggel 'n daaglikse roetine maak. Heerlik!
. - 9th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis die oulikste dorpie met vriendelike personeel en iets vir almal om te doen. Definitief my nuwe dorpie van die jaar!
. - 7th October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike dorpie om sommer net in rond te drentel, baie vriendelike mense end ons hondjie was oral welkom.
. - 3rd October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker plekkie om na 'n gejaagde week rustig af te sluit en net te ontspan. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.
. - 2nd October 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet.
. - 1st October 2017
staying in Belfast, Highlands Meander
Goed geleë vir oornag verblyf indien jy nie vroeg genoeg uit Pretoria se kant kan kom na die Kruger wildtuin toe nie.
. - 27th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi en 'n ontspannende atmosfeer.
. - 26th September 2017
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Baie mooi plekke, baie om te doen as jy wil rondry. Ons self verkies om te parkeer en te stap.
. - 26th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is pragtig, ons sal dit weer besoek.
. - 26th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie. Ons gaan een van die dae terug!
. - 23rd September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike plekkie.
. - 23rd September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Produkte is buitensporig duur.
. - 19th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Interessante vakansiebestemming of deurgaanroete Laeveld toe.
. - 18th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n sprokie.
. - 18th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtig.
. - 12th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi en oulike dorpie, en mooi omgewing wat besoekers nie teleur sal stel nie!
. - 11th September 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]