Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 11th July 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Al die besighede in Dullstroom laat mens welkom voel as besoekers.
. - 6th July 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
For fly fisherman, the Municipal Dam is always a great option if you do not have access to your own water. It appeared to be well managed at the time of our stay (June 2017) and although we did not fish, there were other fishermen and women catching nice trout, and a lot of surface activity was observed during the evening rise across the whole dam. Day fee of R150 per rod, allows you to keep one fish per rod. Additional fish that are kept are charged at R90/kg. Catch and release is encouraged as is fishing barbless.
. - 5th July 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Gorgeous town. The car guards can be a little aggressive though.
. - 28th June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom will always be my top destination.
. - 22nd June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons sal weer terug gaan maar die keer net langer bly.
. - 22nd June 2017
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Alhoewel dit 'n baie ou dorpie is, is daar steeds in en om die omgewing plekke wat die moeite werd is om na te gaan kyk en sommer net lekker te ontspan en rus.
. - 15th June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige, skoon, veilige dorpie. Elke restaurant bedien heerlike kos en die personeel is vriendelik.
. - 14th June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Great weekend getaway from Gauteng.
. - 9th June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike en skoon dorpie.
. - 8th June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n lekker naweek-wegbreek nie te vêr uit Jhb nie. Heerlike eetplekkies, pubs en restaurante. Groot aanhanger van Anvil Brouery se bier en die Koffie Roastery langsaan.
. - 1st June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lieflike dorpie wat baie bied! Verseker die moeite werd om te besoek!
. - 1st June 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike dorpie.
. - 1st June 2017
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Dis my tweede besoek in 'n maand, en ek is crazy oor die plek! Het ook Kaapsehoop ontdek wat 'n groot aantrekkingskrag is vir Waterval-Onder, veral toe ek ontdek een van die gastehuise is presies my naam. Wilde perde is amazing.
. - 23rd May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is 'n fantastiese plek om tyd by deur te bring. Baie geskiedenis en plekke om te sien met baie interessante eetplekke.
. - 18th May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlike dorpie, maar die paaie daarheen is 'n nagmerrie!
. - 18th May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n wonderlike dorp. As jy mal is oor Clarens of Parys dan sal jy ook baie van Dullstroom hou.
. - 15th May 2017
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Was nie in Machadodorp nie - was wel Dullstroom toe vir 'n dag en dit is pragtig daar.
. - 15th May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige kunstenaarsdorpie met baie om te doen. Genoeg plekke om te eet en te drink.
. - 4th May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n pragtige dorpie om te besoek en net eenvoudig uit te span en weg te kom van die stad. Dit is lekker om deur die winkeltjies te kon loop en kyk wat alles beskikbaar is. Dit was wel besiger as wat ek gedink het dit sou wees. Dit is seker weens die vertoning wat by die dam was. Die "Birds of pray center" was werklik 'n wonderlike ervaring en baie leersaam om 'n inligtingsessie by te woon met 'n lewendige vertoning van die geselekteerde voëls.
. - 4th May 2017
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Baie mooi omliggende area.
. - 2nd May 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is fantasies!
. - 27th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie veilige dorpie, te veel om te doen!
. - 25th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Interessante horlosiewinkel. Lekkerste salami stick en droëwors beskikbaar.
. - 21st April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorp met baie om te doen en sien. Ons sal beslis weer teruggaan.
. - 20th April 2017
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Ongelooflik!
. - 20th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie nice.
. - 18th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Skoon, vriendelike dorpie met baie lekkernye.
. - 10th April 2017
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Te stil.
. - 6th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Klein dorpie wat maar besig is om sy karakter te verloor - baie winkels toe, maar steeds die moeite werk om vir 'n dag te gaan rondloop en rus.
. - 6th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is nog een van daai ongeskonde dorpies met skoon strate en vriendelike mense.
. - 6th April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustige, interessante dorpie.
. - 3rd April 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Hoogs aanbeveel.
. - 27th March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Gaan eet beslis by Pickles & Things Bistro - die diens is vriendelik en kos uitmuntend. lieflike en vriendelike dorpie.
. - 27th March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Uitstekend!
. - 27th March 2017
staying in Kwena Valley, Highlands Meander
Beslis. Die natuur is asemrowend.
. - 27th March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is oulike winkeltjies, restaurante en heelwat besienswaardighede in die dorpie en iets vir almal om te doen. Dis nie te ver van Johannesburg af nie, so maklik vir 'n naweek om weg te breek.
. - 25th March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlike, unieke en historiese dorpie.
. - 24th March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustig, kunstig en ontspanne.
. - 23rd March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal weer Dullstroom in die toekoms besoek.
. - 23rd March 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
As die munisipaliteit net iets aan die paaie kan doen! Verder 'n lieflike plek, wonderlike restaurante en winkels.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]