Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.45 out of 5 based on 1089 reviews.
. - 12th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Love it and will definitely go back!
. - 11th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi , koud in winter, daarvoor is voorsiening gemaak, met kaggelvure. Restaurante bedien puik kos.
. - 11th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie rustig en het die uiteet en Whisky proe geniet.
. - 4th June 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Doen die voëlpark, whiskey, bierproe en maak seker jy eet 'n ontbyt by art of food! Beste restaurant in Mpumalanga!
. - 27th May 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek sal beslis weer besoek
. - 21st May 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons het die dorpie en sy mense terdeë geniet. Lekker kuierplekke en oral was ons soos ou kennise ontvang. Die Dullstroom Inn se oxtail is 'n moet vir almal.
. - 14th May 2015
staying in Machadodorp, Highlands Meander
A lot of historical places to visit.
. - 11th May 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd lekker om daar te kuier. Uiteindelik ook ordentlike koffie beskikbaar by Pickles and Things.
. - 7th May 2015
staying in Kwena Valley, Highlands Meander
Pragtig.
. - 29th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n pragtige plek. Natuurskoon is asemrowend mooi, en die winkeltjies bied 'n groot verskeidenheid. Bird of prey sentrum 'n absolute moet om Te besoek. Sal definitief weer in Dullstroom gaan kuier.
. - 28th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Interessante winkels om te bekyk. Meer as genoeg eetplekke om van te kies. Die strate tussen die huise is net bietjie baie klipperig!
. - 27th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons geniet dit om Dullstroom te besoek en het weer daar tuis gegaan in Peace Corner. Baie lekker verblyf en veilige parkering. Baie oulike restaurant en winkels.
. - 21st April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustige dorpie, goed vir 'n wegbreek.
. - 11th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n lekker bestemming.
. - 10th April 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Uitstekend!
. - 10th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike dorp.
. - 10th April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike, besige, interessante kunstenaarsdorpie!
. - 2nd April 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug.
. - 27th March 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker, klein, rustige dorpie.
. - 20th March 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Was in Waterval Boven gebore, die plek het bietjie agteruitgegaan vandat ek daar weg is, maar bly nog vir my 'n plek waar ek sal dink om te gaan bly.
. - 19th March 2015
staying in Belfast, Highlands Meander
Lekker naby vir 'n naweekwegbreek.
. - 13th March 2015
staying in Belfast, Highlands Meander
Belfast het net nie regtig plekke om lekker te eet nie, maar Dullstroom is nie te ver se ry nie. As mens vir 'n naweek wil gaan is dit die perfekte gastehuis om te bly, en dan kan mens net deur ry Dullstroom toe en al die lekker winkeltjies besoek.
. - 6th March 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie! Beslis 'n uitstekende naweekwegbreek!
. - 19th February 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is baie aangenaam en rustig. Ek dink dit kan gerus meer bemark word.
. - 19th February 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n heerlike woelige naweek dorpie wat vol gees en vriendelike mense is. Die tipe besighede pas goed aan by die dorpie se atmosfeer en is gefokus op die toeriste-bedryf. Die dorpie vertoon skoon en netjies. Alles en alles, 'n ideale naweek wegbreekdorpie.
. - 18th February 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My gunsteling-plek naby Gauteng.
. - 23rd January 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike plekkie, almal is vriendelik. Ons het lekker geëet by die eetplekkies.
. - 22nd January 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n baie lekker bestemming vir 'n naweek-wegbreek.
. - 13th January 2015
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Waterval-Onder het nie veel om te offer as 'n toeriste-bestemming nie, maar daar is baie oulike plekke nie te ver van Waterval-Onder af nie.
. - 11th January 2015
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Ons het die volgende oggend gou deur die ou tonnel gestap tot by die waterval. Dit was 'n belewenis. Net jammer die fasiliteite by die tonnel is so verwaarloos en geplunder. Die sekuriteit is egter 'n groot voordeel.
. - 9th January 2015
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Uitstekend ingerig vir 'n wye verskeidenheid belangstellings en toeriste.
. - 7th January 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Baie klein dorpie, maar omgewende plekke maak op vir dit!
. - 7th January 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Quiet rustic area.
. - 6th January 2015
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Ons het net die beste diens ten alle tye ervaar. Ek kan hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel.
. - 5th January 2015
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd lekker plek om te gaan ontspan. Pragtige omgewing.
. - 22nd December 2014
staying in Dullstroom, Highlands Meander
As gevolg van die toename in toerisme is die pryse hoog.
. - 18th December 2014
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike winkeltjies en die eetplekkies wat ons besoek het, baie goed en die mense is sommer baie vriendelik.
. - 18th December 2014
staying in Dullstroom, Highlands Meander
I take every possible opportunity I can to go to Dullstroom and the surrounding area.
. - 24th November 2014
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker restaurante, mooi winkeltjies en baie aktiwiteite.
. - 20th November 2014
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Ons gaan dit definitief weer doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]