Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.5 out of 5 based on 1509 reviews.

Dullstroom, Highlands Meander

Olive Bumble

"Pragtig, rustige dorpie."

Dullstroom, Highlands Meander

Bluebell

"Dorpie kort aandag, hoofpad vol slaggate."

Dullstroom, Highlands Meander

Mickey Finn

"Eetplekke is buitensporig duur. Al die paaie in en om Dullstroom is baie sleg."

Dullstroom, Highlands Meander

Delagoa Dullstroom Cottage

"Gesellige warm atmosfeer. Rustigheid wonderlik. "

Dullstroom, Highlands Meander

Big Oak Cottages

"Lekker vibe. Is bietjie overrated. Ontspannend."

Dullstroom, Highlands Meander

StoneFly Cottages

"Ek was regtig bly ek kon Dullstroom besoek! Is heerlik en ons het die natuur baie geniet. Sal beslis die plek weer wil besoek!"

Dullstroom, Highlands Meander

Muddlers Minnow

"Sal graag weer teruggaan."

Highlands Meander

Living Waters

"Perfek vir visvang."

Dullstroom, Highlands Meander

Stay @ 67

"Baie jammer dat die curio shops nou ook al hoe meer word."

Dullstroom, Highlands Meander

Fairstreams No. 2

"Ou wêreldse dorpie waar jy kan ontspan en herlaai! "

Dullstroom, Highlands Meander

Rocks and Daisies Country Guesthouse

"Dullstroom kan maar weer die dorp van die jaar toekenning wen!"

Dullstroom, Highlands Meander

StoneFly Cottages

"Restaurants are very expensive!"

Dullstroom, Highlands Meander

Mahanaim

"Interessante dorpie."

Dullstroom, Highlands Meander

Rotsvas

"Not many choices for takeaways."

Dullstroom, Highlands Meander

Muddlers Minnow

"Dullstroom is a pretty quiet town. Loved Mrs Simpson's restaurant, really fine dining. Missed out on the whiskey bar as they closed earlier than expected. The shops are quaint and there are restaurants and eating places everywhere. Some not so good. We also enjoyed the Coachman very much."

Dullstroom, Highlands Meander

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dullstroom is vol eetplekkies en geskenkwinkeltjies, maar dis baie duur. Die supermark is effe agteraf en het nie veel nie. Ek dink hul kan probeer om 'n ordentlike Spar daar oop te maak."

Dullstroom, Highlands Meander

Jock's Cottages

"Roads are in need of repair."

Dullstroom, Highlands Meander

Olive Bumble

"'n Heerlike, goed georganiseerde dorpie wat al die baie besoekers besonders goed hanteer. Soms wag 'n mens bietjie lank vir diens, maar gesien aan die aantal besoekers, doen hulle baie goed. Skoon, mooi, goed versorg - net lekker."

Dullstroom, Highlands Meander

Suikerbekkie

"Tipiese toeristebestemming, maar aangenaam. Birds of Prey 'n moet. Daar is ook nou 'n lieflike koffiewinkel en bekostigbaar. Moet dit nie mis nie."

Dullstroom, Highlands Meander

Cinzaco

"Baie lekker, rustige wegbreekdorpie. Kon nie kies tussen al die eetplekkies nie, maar was by meeste en nie een het ons teleurgestel nie. Puik golfbaan by Highland Gate met die beste uitsigte wat ek al ooit op 'n binnelandse golfbaan gesien het. Kan ook Dullstroom on Horseback aanbeveel as jy hou van perdry - baie goeie diens met goeie pryse en prentjie mooi uitsigte."

Dullstroom, Highlands Meander

Auldstone House

"Dullstroom is 'n wonderlike plek, maar hulle moet toeriste waarsku dat die meeste van die besighede en eetplekke op 'n Maandag en Dinsdag toe is. Nie veel om te doen Maandag en Dinsdag."

Highlands Meander

Wonder Waters Tonteldoos

"As jy hou van hussle en die vinnige lewe, is die nie vir jou nie. Maar dit is hemels met vriendelike mense en skoon en mooi natuur. Hoog op die lys as jy regtig wil ontsnap en jou breek wil geniet. Jy het 'n rede as jy nie jou e-posse beantwoord of WhatsApp's antwoord nie, want daar is nie tegnologie om jou gevange te hou nie. Jy kan net geniet wat jy daar het. Hoogs aanbeveelbaar. "

Dullstroom, Highlands Meander

Rocks and Daisies Country Guesthouse

"Dullstroom is idillies en die perfekte naweek-wegbreek! "

Dullstroom, Highlands Meander

Treelands Estate

"Pragtig, mal oor die idee dat daar geen kettingwinkels is nie. "

Dullstroom, Highlands Meander

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Great place for families. Lovely town and lots to do outdoors."

Dullstroom, Highlands Meander

Kliphuisjes

"Dullstroom is a great little town! Most of the restaurants and shops in the town are pet-friendly, which is something we always look out for but struggle to find. We were very surprised by just how pet-friendly the town is, even over the very busy Easter weekend. Just keep in mind it is a tourist town, and in general, the shops are a bit overpriced (but that might just be me). So if you're someone who likes taking your furry friends along like I am, Dullstroom is the place to go."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!