Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1090 reviews.
Annelize A. - 5th May 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Altyd lekker om daar te wees. So rustige toeristedorp. Rus vir jou siel. Al wat pla is die straatverkopers en die karwagte wat knaend is, mens probeer dit ontvlug in jou eie dorp/stad, maar seker deel van lewe.
Elsabe R. - 4th May 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Paaie in 'n skokkende toestand. Lekker koop- en kosplekkie.
Jaco P. - 3rd May 2021
staying in Highlands Meander
Pragtige wêreld, hou van die oop vlaktes en stilte.
Samuel L. - 3rd May 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtig vriendelike mense en fantastiese atmosfeer.
Leizelle D. - 3rd May 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorp.
Elna J. - 30th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal beslis die ou hotel aanbeveel wat kuier en etes betref. Baie goeie waarde vir geld.
Dr. Leon F. - 28th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n baie lekker klein dorpie. Genoeg restaurante alhoewel sommige se pryse van Sandton af kom. Het by Mrs Simpson gaan aandete eet, lekker maar duur. Die "Birds of Pry Sanctuary" net buite Dullstroom is 'n moet, maak gerus daar 'n draai. As jy van vleisbraai hou, vat maar jou eie vleis saam. Daar is net een winkel om kruideniers te koop. As jy van eet en "browse" hou, vat 'n goeie boek saam en geniet Dullstroom.
Matt Z. - 28th April 2021
staying in Highlands Meander
Unless you are going to Dullstroom, pack all the tackle you may need, Machadodorp and Belfast are not going to give you any options for spare leaders or flies.
Jd G. - 28th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom omgewing is ongelooflik mooi
Christo F. - 28th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Enjoyed Bird of Prey Rehabilitation Center as well as the horse riding experience.
James V. - 27th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nice and close for a weekend away from Benoni
Laetitia B. - 26th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Kon nie eetplek 7 uur kry nie - waglyste oral en restaurant-kombuise maak 6 uur alreeds toe. Ook geen wegneemetes beskikbaar nie.
An-li W. - 26th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons gaan gereeld Dullstroom toe, en geniet elke oomblik daar!
Janine C. - 26th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Everything was fabulous from the chocolate shots, Harries Pancakes for breakfast and Bergen cheese was outstanding!
Yvette N. - 25th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie oulike dorpie met restaurant en klein winkeltjies.
Mmutla P. - 20th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Beautiful town. Warm and welcoming community. One feels right at home. Lovely artisanal food. Peaceful and quiet and has lots of activities for outdoor lovers.
Annalize B. - 20th April 2021
staying in Highlands Meander
Excellent.
Daryl C. - 19th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
I love Dullstroom! I love the peaceful energy about it, the (almost) quaintness and the friendliness of the locals. We went to Walkerson's for their recommended scones, but were sadly turned away as they had a wedding over the weekend, even thought it was already Sunday morning, they were cleaning up so we couldn't even go in to walk around. I would recommend someone in the village starts up scone baking, so people can rather support the villagers.
Andre F. - 16th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike klein dorpie. 'n Moet vir elke reisiger.
Manzel P. - 15th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is 'n interessante dorpie.
Andrea S. - 14th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike omgewing om heen te gaan vir 'n kort wegbreek.
Connie F. - 12th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sad that we had to ensure that our motorcycle was parked behind locked gates for the majority of the stay due to the rate of motorcycle theft in the area.
Cole H. - 10th April 2021
staying in Highlands Meander
Definitely worth it and so very beautiful to explore on hiking trips. The fresh air and scenery is just amazing!
Egmondt B. - 9th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom as dorpie is pragtig wat baie aan die toerisme bedryf bied, ongelukkig doen die plaaslike regering afbreek aan die toerisme bedryf deur die swak toestand van paaie, in en rondom die dorp. Daar is verskeie slaggate tussen Belfast en Dullstroom en Dullstroom self se enigste pad is die hoofpad binne die dorp. Die paaie in die woongebied is ’n getuigskrif van swak dorpsbestuur.
Nadia N. - 8th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heelwat om te doen en te sien, of sommer net ’n lekker kuier dorp. Moenie die Birds of Prey Sanctuary mis nie!
Charmaine J. - 8th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike dorp met so baie om te doen en so baie restaurante om by te eet. Mens kom net nie by alles uit nie, tussen perdry, gholfspeel, spa's en in die winkels rondloop is 'n naweek net te min. Die natuur is pragtig.
Willem B. - 7th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Puik bestemming!
Belinda B. - 6th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Fantasties. Vir seker visit ook Tonteldoos en The Silver Kuku!
Mogorosi M. - 6th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is a great town surrounded by beauty all round. They have nice places to visit and hangout.
Marine V. - 6th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike atmosfeer en heerlike kos.
Maria Magdalene J. - 6th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis prentjie-mooi daar.
Bianca B. - 5th April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Love it!
Wilmie K. - 1st April 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorp.
Marietjie H. - 29th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige skoon en goed versorgde dorp. Sal beslis weer 'n besoek bring.
Louise A. - 29th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dining out in the evenings seems a bit limited, not very many choices available. It seems to cater more for the lunch-time than dinner.
Mnr Cobus B. - 29th March 2021
staying in Belfast, Highlands Meander
Die paaie kort dringend aandag.
Josua J. - 29th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is great vir naweekwegbreek.
Frik E. - 28th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Binne trefafstand vir gewone naweek vanaf Gauteng. Lekker verskeidenheid van vermaak en mooi omgewing. Weer verskil nogal van Gauteng s'n wat dit laat voel of jy ver van die huis af is.
Johan W. - 25th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie geniet.
Diana S. - 24th March 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis ’n bietjie kommersieel en ek dink persoonlik al die eetplekkies is oorprys, maar ’n lekker plekkie vir ’n naweekwegbreek met baie doendinge vir oud en jonk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]