Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1090 reviews.
Ruann E. - 1st February 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Beste plek vir seker.
An-li W. - 28th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My en my man se wegbreekdorpie! Ons geniet Dullstroom baie.
Annelise V. - 25th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie vol verrassings. Dis jammer dat soveel van die restaurante en besighede swaarkry onder die druk van Covid-19. Van ons gunstelingwinkeltjies is nie meer daar nie.
Dawie V. - 22nd January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Twee dae is meer as voldoende om die pragtige plek ten volle te beleef.
Nico M. - 20th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n wonderlike wegbreekplek. Mooi eetplekke, koffiewinkels, ens. Met ons aankoms het die regering weer drankverbod ingestel wat die totale atmosfeer bederf het. Restaurante was leeg. Verblyf baie goed, maar dorp stil.
Maleny D. - 14th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons was daar oor 'n Maandag en Dinsdag en alles was toe! Hier en daar was winkeltjies oop en het dit vreeslik geniet.
Lizette K. - 11th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mal oor Dullstroom. Pragtige klein dorp met die mooiste berge. Verseker 'n bestemming om heen te gaan om te ontspan.
Frikkie B. - 9th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nogal oulik!
Silvana P. - 7th January 2021
staying in Highlands Meander
Wonderful, try it you will love it.
Johnnie S. - 5th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n baie lekker plek.
Theo B. - 4th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely little place to visit, close to JHB and Kruger. Best place to stay over when you travel to Kruger or Limpopo or Mpumalanga.
Leandri D. - 4th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
We love Dullstroom. The Bird of Prey Centre is a must-visit. Duck and Trout is just the best restaurant with great food and great vibe.
Dewald W. - 3rd January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die visvang orp met ’n drankprobleem! Bird of Prey Center! Dullies, enige dag enige tyd! Gunsteling dorp!
Morné V. - 2nd January 2021
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde.
Vani N. - 1st January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
It's our once a year getaway. Dullstroom is an amazing destination.
Jason B. - 1st January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely countyry living, with all the necessities within easy reach.
Tonie P. - 1st January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Awesome golf course at Highlands Gate. All the restaurants are friendly and efficient.
Morné V. - 30th December 2020
staying in Highlands Meander
Dullstroom is wonderlik, maar Machadodorp, Waterval-Boven en Belfast val uitmekaar. Die pad tussen Waterval-Boven en Kaapsehoop is pragtig.
Lindie V. - 30th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis 'n mooi dorpie, maar definitief 'n toerisme-dorpie.
Karin N. - 29th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plek.
Jenny M. - 29th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Rustig.
Kobus V. - 28th December 2020
staying in Highlands Meander
Raadsaam om bietjie op te lees voor die tyd.
Anne F. - 28th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit was eintlik heerlik omdat dit nie so erg besig is soos gewoonlik nie. Dullstroom is altyd 'n treffer, as jy die skare kan vermy.
Marais D. - 27th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Geniet en sal weer besoek.
Carien W. - 24th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi, skoon en ongelooflik rustig.
Justin D. - 22nd December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n great bestemming, die dorp is vol geprop met whiskey, bier en kaas besighede, alles maklik te vinde en daars baie om te doen in die omliggende area.
Michelle H. - 21st December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek sal oor en oor teruggaan Dullstroom toe.
Cornelius P. - 15th December 2020
staying in Highlands Meander
Pragtige natuur en vriendelike mense.
Realta (maria) L. - 14th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons spandeer minstens een naweek per jaar daar vir die laaste 15 jaar. Vergelyk dit altyd met Clarence en 8/10 keer gaan ons terug na Dullstroom.
Paula S. - 12th December 2020
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Pragtige omgewing. Dorpie vervalle.
Marlene R. - 9th December 2020
staying in Belfast, Highlands Meander
All round satisfactory.
Lisa J. - 8th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is so 'n amazing plekkie om bietjie weg te kom. Pragtige wêreld en lekker weer as jy van koue hou.
Cp V. - 7th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie eetplekke en ander interessante winkeltjies. Alles binne loopafstand. Baie gewilde besoekplek. Ideale omgewing vir forel hengel.
Madelein C. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lieflike wegbreek uit die stad.
Madelein C. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike wegbreekplekkie uit die stad. Baie mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en restaurante om te besoek. Kan afskakel en heerlik ontspan.
Cathy P. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Always love our time in Dullstroom!
Nolla J. - 5th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker eetplekke.
Leslie M. - 1st December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plek uit die stad en baie shops en eetplekke. Gaan na die Birds of Prey, dit is a must. Dullstroom is ’n lekker plek en lekker weer om te ontspan.
Dalene D. - 30th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige plek.
Loraine N. - 30th November 2020
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Pragtige ligging.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]