Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
Leroux E. - 28th September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is regtig baie om te doen. Van forelvang tot die Bird of Prey Rehabilitasiesentrum. Mens kan vir 'n dag deur Sabie/Graskop/Hazyview toe ry. Baie restaurante en interessante winkeltjies in die dorp. En die mense is baie vriendelik.
Delene S. - 28th September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker eetplekke.
Riaan T. - 27th September 2020
staying in Highlands Meander
Wel almal moet die Hillbilly Bar besoek tydens hulle kuier in die omgewing, hulle mini eisbeins is nou vir jou die beste, hulle is so sag hul val van die been af. Hulle slaaie selfs is so lekker. Die diens daar is ook natuurlik ook fantasties. Ek hoop ons resensie neem meer mense na die wonderlike plekke toe. Hiertoe plekke is so wonderlik omrede hulle nie massa kosse kook nie, vir elke persoon maak hulle die kosse vars en dit is waar die verskille inkom, kosse wat teen die regte pas gemaak word is kol wat 'n mens kan geniet. In die stede word kosse te vinnig voorberei en daarom is die mense se kosse die beste. Gaan toets dit. Julle sal nie spyt wees nie.
Sasha D. - 27th September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan.
Willie D. - 27th September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Geensins beïndruk nie.
Cornelis N. - 22nd September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
A lovely village. Just a pity that all the heavy traffic comes through town.
Jaco B. - 21st September 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek.
Albert H. - 24th March 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee.
Martin F. - 15th March 2020
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Ons sal dit beslis in die toekoms probeer ervaar.
Mionneke K. - 3rd March 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ideaal vir enige wegbreek-naweek.
Jaco J. - 2nd March 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Take a jacket with you when you visit Dullstroom, what an awesome town, loved it.
Theo D. - 24th February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlik gekuier, wou nie huis toe kom nie.
Harry N. - 24th February 2020
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Gaan besoek gerus die dorpie met sy eie karakter. Wat 'n stunning plekkie.
Sandi L. - 24th February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nice place to get away and relax. They could do with more types of shops.
J.j.h.van D. - 21st February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek sal enige toerus aanraai om beter huiswerk te doen as ek. Vir die regte doel baie goed.
Jhf S. - 18th February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is beslis een van lekkerste wegbreekplekkies. Pragtige omgewing en mense. Heerlikste eetplekke.
Sally Z. - 17th February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase.
H-j V. - 3rd February 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plek.
Pieter O. - 3rd February 2020
staying in Highlands Meander
Baie mooi omgewing.
Lyn E. - 28th January 2020
staying in Highlands Meander
Paaie is slegs met 4x4 begaanbaar na Tonteldoos!
. - 21st January 2020
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Mooiste uitsig oor die platorand!
. - 20th January 2020
staying in Belfast, Highlands Meander
Belfast het baie aandag as dorp nodig. Strate ook sleg. Pragtige ou geboue is verwaarloos. Dit so lekker sentraal geleë. Ek dink met die nodige opknapping is dit 'n wonderlike oornagplek.
. - 20th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Beautiful town with lots of old world charm. This is an absolute must see with all its beautiful and interesting attractions.
. - 16th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie.
. - 16th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Perfekte plek om te bly vir gholf op Highlandgate.
. - 13th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Om die dorp in die week te besoek is heeltemal anders as oor naweke. Dit bly in beide gevalle lekker om deur die winkels te loop. Ek geniet die eetplekke die meeste. Daar is beslis 'n groot verskeidenheid.
. - 12th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Enjoyed our stay, will come back again.
. - 10th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
'n Mens voel nogal veilig.
. - 9th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My gunsteling wegbreek. Mooi omgewing met fantastiese kosse en winkeltjies.
. - 9th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Naby aan hoofbestemmings en groot stede.
. - 9th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n lekker kuierplek vir plaaslike en oorsese toeriste.
. - 8th January 2020
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Dis naby soveel besienswaardighede en net ver genoeg van Nelspruit om mens te laat rus. 'n Gemaklike wegbreekgeleentheid.
. - 6th January 2020
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Baie mooi.
. - 6th January 2020
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Die dorp bied nie veel vir die toeris nie, maar om bietjie rond te ry maak die omgewing op daarvoor.
. - 6th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons het te min rondgeloop en die plek verken om ordentlike terugvoer te gee. Enigste rede hoekom ons oorgeslaap het, was om die Parkrun te gaan doen.
. - 5th January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlike dorp met gasvrye mense!
. - 4th January 2020
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Pragtige natuurskoon, veilig en naby vele interessante besienswaardighede.
. - 3rd January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons geniet dit altyd baie om Dullstroom te besoek.
. - 2nd January 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
In Dullstroom vind jy jouself. Die rustigheid en die mense wat daar bly laat jou altyd welkom voel. Sal definitief weer teruggaan, sonder om twee keer te dink. Dullstroom is definitief 'n vakansie-, sielvinding-bestemming.
. - 31st December 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]