Verified Reviews of Hilton

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hilton

Rated 4.42 out of 5 based on 26 reviews.
Carina R. - 30th April 2021
staying in Hilton
Beautiful and peaceful.
Heidi E. - 6th February 2021
staying in Hilton
Loved the local pub at Crossways. Great food and friendly service.
Barend B. - 13th January 2021
staying in Hilton
Highly recommended.
Jeffrey M. - 10th November 2020
staying in Hilton
Keep it up.
Riaan B. - 14th February 2020
staying in Hilton
Baie mooi dorp. Voel soos 'n ander land, dalk êrens in Europa.
Anja C. - 10th February 2020
staying in Hilton
Dankie Alison vir jou gasvryheid, ons gaan definitief weer by jou kom bly.
Marelize V. - 15th December 2019
staying in Hilton
Quarry is pragtig.
Karen D. - 25th November 2019
staying in Hilton
Beautiful little town.
Andrew D. - 27th June 2019
staying in Hilton
Charming upmarket village feel, can get cold in winter.
Robyn B. - 3rd June 2019
staying in Hilton
Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander.
Tharina P. - 26th November 2018
staying in Hilton
Pragtige dorp met uitstekende restaurante. Taste of Thai was briljant!
Brenda V. - 19th August 2018
staying in World's view, Hilton
Die uitsig was asemrowend.
Wilna V. - 16th July 2018
staying in Hilton
Hilton is goed geleë, naby die hoofweg wat dit maklik maak om byvoorbeeld by Hillcrest uit te kom, naby aan skole en lekker kleiner sentrums en eetplekkies in die nabye omgewing.
Lucille V. - 1st July 2018
staying in World's view, Hilton
Baie mooi!
Bianca H. - 18th June 2018
staying in Hilton
Dit is 'n lieflike plek om net jou voete uit te skop en te rus. Verskriklik lekker en gemaklik. Daar is winkels om die draai en ook plekke om te besoek.
Molly B. - 27th May 2018
staying in Hilton
Eerste besoek en sal dit vir seker aan toeriste aanbeveel.
Santa V. - 7th April 2018
staying in Hilton
Rustige plek.
Eve V. - 5th February 2018
staying in Hilton
Hilton is a very nice, clean and neat place to visit.
Danny L. - 1st January 2018
staying in Hilton
Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek.
Danny L. - 25th December 2017
staying in Hilton
Baie lekker vir weg breuk.
Vernon V. - 23rd October 2017
staying in Hilton
Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it.
Suzette I. - 15th April 2017
staying in Hilton
Gorgeous sights to see.
Theuns C. - 24th October 2016
staying in Hilton
Daar nie veel winkels nie,net een wegneemeteplek. Maar lyk na 'n stil rustige dorpie. Nie genoeg tyd gehad om die dorpie verder te verken nie, maar gesien daar is 'n museum van ou trein lokomotiewe, sal graag dit wil gaan besigtig wanneer ek weer daar is en biete meer tyd het.
Rudolph J. - 20th October 2016
staying in Hilton
Hilton is baie sentraal geleë ten opsigte van Pietermaritzburg of Durban. Daar is baie gastehuise in die omgewing. Die natuurskoon is baie mooi.
Karel C. - 10th October 2016
staying in Hilton
Water probleem moet opgelos word.
Lydia W. - 4th June 2015
staying in Hilton
Midland Meander is 'n aantrekkingskrag om hier te bly. Tracey's is baie gerieflike verblyf en ligging hiervoor.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com