Verified Reviews of Himeville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Himeville

Rated 4.08 out of 5 based on 25 reviews.
Lenie G. - 1st January 2020
staying in Himeville
Pragtige dorpie!
Wilem M. - 9th November 2019
staying in Himeville
Dis 'n klein plekkie en lekker stil. Underberg met genoeg winkels is net 5 km ver.
Celia K. - 21st October 2019
staying in Himeville
Sien sterre.
Braam G. - 6th January 2019
staying in Himeville
Fantastiese, klein rustige dorpie.
Ernest P. - 3rd January 2019
staying in Himeville
Skoon dorpie, baie naby Sani Pass en baie naby Underberg.
Wilna J. - 26th November 2018
staying in Himeville
Rustige dorpie in 'n pragtige omgewing - baie beperkte geriewe vir inkopies, maar Underberg is gerieflik naby met genoeg winkels vir alles wat mens nodig mag kry.
Lisanne H. - 13th August 2018
staying in Himeville
Best place to stay if you want to visit Sani Pass.
Hennie M. - 13th August 2018
staying in Himeville
Baie mooi plekkie met heelwat om te doen en sien. Natuurlik is Sani Pas een van die groot aantrekkings!
Geja H. - 20th July 2018
staying in Himeville
Ideale oornagstop voor jy die Sanipas aanvat.
Bernadette L. - 17th July 2018
staying in Himeville
Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk.
Jaco E. - 9th July 2018
staying in Himeville
Pragtige uitsigte net buite die dorpie.
Nadine N. - 3rd July 2018
staying in Himeville
Lekker oorblyplek op pad na Sani.
Johan P. - 3rd July 2018
staying in Himeville
Daar is maar nie te veel om te doen nie, dit was net vir ons 'n stop Lesotho toe.
Helene A. - 28th June 2018
staying in Himeville
Pragtig.
Maria T. - 19th May 2018
staying in Himeville
Dit wat ons gesien en beleef het was lekker. Ons het net oornag so ons het nie baie kon sien nie. Fietsry en visvang glo ek kan jou daar besig hou.
Martelise L. - 14th May 2018
staying in Himeville
Pragtige dorpie met genoeg om te doen by plekke rondom die dorp. Sentrale dorpie om in te bly en dan verder rond te ry.
Helga V. - 15th January 2018
staying in Himeville
Vir seker die moeite werd! Ons gaan vir seker terug. Daar is nog baie wat ons nie gesien het nie!
Braham B. - 12th January 2018
staying in Himeville
Himeville is 'n baie klein en pragtige dorpie met min fasiliteite. Underberg (5,6 km vanaf Himeville) is die aangewese dorpie om enige aankope te doen. Ons sal maklik weer in Himeville gaan woon.
Derrick L. - 9th January 2018
staying in Himeville
Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag.
Johann V. - 3rd October 2017
staying in Himeville
Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis.
Retha C. - 2nd August 2017
staying in Himeville
Baie interessante dorpie, besienswaardighede en 'doendinge' in die omgewing.
Antoinette P. - 25th May 2017
staying in Himeville
Baie klein dorpie. Nie baie om te doen nie. Ideaal vir een of twee nagte.
Adrian L. - 3rd November 2016
staying in Himeville
Sani Pass is the attraction. Himeville, unfortunately, in my humble opinion, is slowly losing it's tourist attraction.
Marlene V. - 7th May 2015
staying in Himeville
Die plaaslike Spar (en vars broodjies) was beslis 'n verassing. Volledig en goeie voorraadkeuse.
Cheryl B. - 30th January 2015
staying in Himeville
Himeville is a very historic little village with friendly and hospitable people. We discovered many places to visit such as the Himeville Museum, Himeville Arms Hotel and other places of interest.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com