Verified Reviews of Hoedspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hoedspruit

Rated 4.45 out of 5 based on 209 reviews.
Bruce R. - 16th September 2019
staying in Hoedspruit
Few shops open on Sunday, not ideal for tourists.
Werner M. - 11th September 2019
staying in Hoedspruit
Skoon strate, mooi, groot bome en rustige atmosfeer.
Tereza S. - 10th September 2019
staying in Hoedspruit
Beautiful little town, friendly people and central to everything from the Kruger National Park to the Blyde River Canyon and Burke's Luck.
Jenny L. - 9th September 2019
staying in Hoedspruit
Die winkels in en rondom Hoedspruit is redelik duur.
Raelene R. - 9th September 2019
staying in Hoedspruit
Thank you for making our weekend quite memorable.
Annerietha D. - 4th September 2019
staying in Hoedspruit
Beautiful.
Jacques L. - 2nd September 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit is 'n regte klein dorpie. Restaurant is tops. Probeer gerus Sleepers restaurant. Mense vriendelik en naby aan verskeie lodges.
Ian D. - 26th August 2019
staying in Hoedspruit
Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word.
Malcolm F. - 20th August 2019
staying in Hoedspruit
Great little town with everything you need.
Stefan M. - 12th August 2019
staying in Hoedspruit
Baie lekker warm in die winter.
Margot M. - 11th August 2019
staying in Hoedspruit
Good starting point for your trip to one of the private reserves!
Johan W. - 22nd July 2019
staying in Hoedspruit
Lekker warm in die winter!
Lynette D. - 16th July 2019
staying in Hoedspruit
Bly 'n duur bestemming!
Santie G. - 16th July 2019
staying in Hoedspruit
Die dorpie is mooi skoon en netjies. Vir ons Pretorianers is dit net vreemd om nie heeldag op 'n Saterdag en Sondag inkopies te kan doen nie. Die winkel-ure is net bietjie moeilik. Hulle kan baie meer inkomste kry deur langer ure vir toeriste te bied. Baie dankie vir 'n pragtige dorp.
Taki M. - 15th July 2019
staying in Hoedspruit
Surrounded by friendly people and a nice environment.
Jakobus K. - 10th July 2019
staying in Hoedspruit
Uitstekende dorp. Baie lekker restaurante, veral Hat and Creek en Blue Mountain.
Amelda A. - 9th July 2019
staying in Hoedspruit
Fantastiese plek en is skoon. Almal is vriendelike mense, van die man op straat tot in die restaurante. Voel baie veilig daar. Ons toekomstige woonplek, vir seker!
Julia H. - 8th July 2019
staying in Hoedspruit
Close to the Kruger Park. Well maintained and clean. Many tourist shops. Once-a-month market for crafts, food, local produce and culture.
Nastassja P. - 3rd July 2019
staying in Balule Nature Reserve, Hoedspruit
Dis so mooi, stil en rustig.
Ronel P. - 26th June 2019
staying in Hoedspruit
Much better than most towns around.
Anton F. - 24th June 2019
staying in Hoedspruit
Nog altyd mal oor die dorp en omgewing, alles is daar wat benodig word, genoeg winkels en eetplekke en die klimaat is veral in die winter baie gerieflik.
Co P. - 19th June 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit self is nie n toeristebestemming nie, maar wel die omgewing met al die wildsplase en die KNP natuurlik. Die klimaat is ook heerlik in die winter.
Co P. - 18th June 2019
staying in Hoedspruit
Hoespruit self is nie 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing wel natuurlik, omdat jy naby die KNP is.
Henning S. - 18th June 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit het als wat daar nodig is.
Fran V. - 20th May 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit is 'n klein dorpie met die gewone dienste.
Retha B. - 4th May 2019
staying in Hoedspruit
Is een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Baie om te doen in die omgewing, oulike dorpie met alles wat jy nodig het.
Annekie H. - 29th April 2019
staying in Hoedspruit
Uitstekende Bosvelddorp.
Natascha S. - 27th April 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit is een lekker dorpie. Met lekker restaurants, shops en die nasionale wildtuin naby.
Hendrik L. - 23rd April 2019
staying in Hoedspruit
Kuier altyd lekker in Hoedspruit.
Danelle S. - 23rd April 2019
staying in Hoedspruit
Sal beslis weer Hoedspruit besoek!
Ivan R. - 20th April 2019
staying in Hoedspruit
Sien sterre.
Linda K. - 15th April 2019
staying in Hoedspruit
Die omgewing het altyd baie om te doen en sien. Ideale toerisme bestemming.
Agnes V. - 10th April 2019
staying in Hoedspruit
Bustling creative town close to Kruger and Blyde River Canyon.
Johan F. - 8th April 2019
staying in Hoedspruit
Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd.
Jan G. - 3rd April 2019
staying in Hoedspruit
Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens.
Hannelie B. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit
Lieflike klein dorpie waar jy al die nodige kan doen.
Shani K. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit
Friendly little town, central area for day trips.
Minette M. - 25th March 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie.
Caschandra J. - 19th March 2019
staying in Hoedspruit
Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel
Ceejee P. - 4th March 2019
staying in Hoedspruit
Langer besigheidsure by veral kleiner restaurante!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com