Verified Reviews of Howick

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Howick

Rated 4.3 out of 5 based on 118 reviews.
Christiaan S. - 17th May 2017
staying in Howick
Mooi, skoon dorp met 'n hartlike atmosfeer.
Philna F. - 17th May 2017
staying in Howick
Howick is 'n pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing. Jy is by die Midlands Meander, Howick Falls, Midmardam en kan ook Canopy-toere doen.
Lauretta B. - 12th May 2017
staying in Howick
Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde.
Albertus L. - 21st April 2017
staying in Howick
Ons het ons 5de Zipline gaan ry op 66 - wat 'n belewenis! Die mense in die dorp is vriendelik en gemaklik met toeriste. Heerlik deur die strate en winkeltjies geloop en net lekker gekuier. Die 2 watervalle was 'n belewenis. Groot dankie aan Howick.
Estie S. - 26th December 2016
staying in Howick
Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het.
Trudie G. - 20th December 2016
staying in Howick
Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!
Ann W. - 15th November 2016
staying in Howick
the Midlands Meander is very pleasant
Hanlie E. - 9th November 2016
staying in Howick
Oulike dorpie.
Muriel N. - 15th September 2016
staying in Howick
Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense.
Riaan J. - 25th August 2016
staying in Howick
Dis meer as net die vallei, ongelooflike natuurskoon, kuns en eetplekke. Besoek gerus die kleiner winkels vir ongelooflike ervarings.
Johan D. - 18th August 2016
staying in Howick
Baie mooi area met baie om te sien en doen.
Marthie L. - 16th August 2016
staying in Howick
Was net een nag in Howick, so kan nie kommentaar lewer oor dorp nie.
Ted J. - 15th August 2016
staying in Howick
Charming countryside.
Carin S. - 21st July 2016
staying in Howick
Die omliggende area is beeldskoon met baie geskiedkundige plekke.
Ria V. - 15th June 2016
staying in Howick
Goed geleë.
Gerrie G. - 6th June 2016
staying in Howick
Lekker geëet by Delish Dish restaurant.
Hanlie E. - 24th May 2016
staying in Howick
Regtig 'n oulike dorpie.
Fanus P. - 21st May 2016
staying in Howick
Oulike dorp met geskiedenis en ou gerestoureerde geboue. Winkels wat aan alle behoeftes voldoen. Vriendelike mense.
Janis T. - 2nd May 2016
staying in Howick
Sweet town, with access to beautiful country vistas.
Malinda R. - 11th April 2016
staying in Howick
Dis 'n lekker plek om vir 'n naweek by te ontspan. Baie in die omgewing om te doen en sien.
Francisca P. - 2nd February 2016
staying in Howick
Lovely place to visit near the Howick falls.
Velda S. - 13th January 2016
staying in Howick
Well worth a visit.
Willem S. - 9th January 2016
staying in Howick
Mooi natuurskoon.
Francois B. - 4th January 2016
staying in Howick
Ek was nie baie lank daar nie (net oornag). Ek weet Howick het mooi besienswaardigehede en is oor algemeen baie mooi plek. Nog nooit daar vakansie gehou nie maar wel al daar gestop en waterval besoek.
Ursula M. - 16th November 2015
staying in Howick
Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek.
Gerhard N. - 5th November 2015
staying in Howick
Howick is geleë in 'n wonderlike area van verskeie toerisme bestemmings.
Tonya K. - 25th September 2015
staying in Howick
Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis.
Stephen T. - 14th August 2015
staying in Howick
I think Howick has a lot to offer Midlands tourists and those visiting family in the retirement villages.
Marie Kotze K. - 14th August 2015
staying in Howick
Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was.
Judi L. - 12th August 2015
staying in Howick
Asemrowend.
Alta H. - 4th August 2015
staying in Howick
Pragtige plekkie, deel van die Midlands Meander.
Antonn P. - 7th May 2015
staying in Howick
Vir ons het dit meer oor die Midlands Miander gegaan en nie Howick per se nie.
Lidia V. - 16th March 2015
staying in Howick
Baie genotvolle tyd in Howick en 'n interessante dorpie.
Luisa V. - 12th February 2015
staying in Howick
Dit was interessant om die watervalle te besoek. Daar is heelwat stalletjies van entrepreneurs in die plaaslike gemeenskap. Die Midmarmyl (waarvoor ons gegaan het) is baie goed georganiseer. Was veral beïndruk met die gemaklike verkeervloei in en rondom die dam
J. Roy B. - 20th January 2015
staying in Howick
Tans word die area misbruik! By die Falls het ek nie veilig gevoel nie.
Jolanda A. - 12th January 2015
staying in Howick
Baie mooi omgewing om te besoek.
Rina A. - 6th January 2015
staying in Howick
Lekker winkels om rond te loop. Pragtige natuurskoon.
Estelle P. - 4th January 2015
staying in Howick
Pragtige dorpie met die mooiste uitsig, sal ook graag daar wou gaan aftree.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com