Verified Reviews of Humansdorp

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Humansdorp

Rated 3.17 out of 5 based on 12 reviews.
Ben M. - 17th March 2020
staying in Humansdorp
Vervalle soos enige plattelandse dorp deesdae, dis hartseer.
. - 13th January 2020
staying in Humansdorp
Sien sterre.
. - 7th January 2020
staying in Humansdorp
Ek persoonlik dink nie Humansdorp self is veel meer as 'n klein, slaperige, plattelandse dorpie nie. Maar dit is baie naby aan Jeffreysbaai, St Francis, Oesterbaai en net 'n uur of so se ry van verskeie lieflike strande by plekke soos Stormsriviermond en Plettenbergbaai. 'n Baie goeie basis vanwaar jy allerhande wonderlike plekke kan besoek. En die dorp het genoeg supermarkte en "Fast food"-winkels om jou maag permanent vol te hou, asook meeste van die groot banke. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam.
. - 6th January 2020
staying in Humansdorp
Sal nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar is naby die werklike toeristebestemmings!
. - 31st December 2019
staying in Humansdorp
An interesting ageing country town, laid back, fairly clean, with reasonably managed social change.
. - 16th December 2019
staying in Humansdorp
'n Klein, rustige dorpie naby Jeffreysbaai wat 'n lekker vakansie atmosfeer het.
. - 10th October 2019
staying in Humansdorp
Baie vriendelike mense op Humansdorp.
. - 7th January 2019
staying in Humansdorp
Gaan niks op die dorp aan nie. Naby Jeffrey's en St Francis as jy nie akkommodasie daar kan kry nie.
. - 3rd November 2018
staying in Humansdorp
Baie besige dorp wat nie baie skoon gehou word nie, nabygele√ę plekke kan besoek word.
. - 2nd November 2018
staying in Humansdorp
Vir ons was Humansdorp net 'n oornagplek, maar daar is moontlikhede om te ondersoek met 'n langer verblyf.
. - 28th May 2018
staying in Humansdorp
Everything was perfect.
. - 9th October 2015
staying in Humansdorp
Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]