Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Ifafi

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ifafi

Rated 3.8 out of 5 based on 6 reviews.

Ifafi

Club Cocomo

"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."

Ifafi

Club Cocomo

"Jasmyn padstal is baie oulik en 'n definitiewe moet besoek."

Ifafi

Club Cocomo

"Dit is jammer dat die stad so groot word."

Ifafi

Club Cocomo

"Solank jy by Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre bly is Ifafi great! Dis baie naby al die toeristeplekke soos Pretville, French Toast, die kabelkarretjies en Jasmyn. Ifafi is inteendeel die beste plaaslike area in Hartbeespoort, naaste aan die inkopiesentrums en is die hoofdeel van Hartbeespoort. Cocomo Guesthouse, Spa & Conference Centre is in die hartjie van Hartebeespoort."

Ifafi

Club Cocomo

"Daar is genoeg vermaak in die omgewing."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!