Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Illovo Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Illovo Beach

Rated 4.3 out of 5 based on 49 reviews.

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Pragtige strand, maar voel nie so veilig nie. Bietjie afgesonderd en weereens nie geskik vir alleen stap, sonbaai en swem nie. "

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Netjiese skoon strand, sal dit vir almal aanbeveel."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Sien sterre."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Dis 'n baie lekker area vir mense wat die woelige stadsgeraas wil afskud vir 'n paar dae en net die rustigheid van die see wil geniet."

Illovo Beach

Ships Ahoy Holiday Flat

"Pragtige vakansiebestemming."

Illovo Beach

Ships Ahoy Self-catering Accommodation

"Safe place and a lot to see and do. People very friendly and everyone eager to help make your stay awesome. Even the car guard at beach ready to help with anything. "

Illovo Beach

Alibama Apartment

"Goeie strand en area."

Illovo Beach

Ships Ahoy Self-catering Accommodation

"Lekker om vis te vang, maar nie bedoel vir ouers net kinders wat op die stand wil gaan loop en om in die see te swem nie, maar daar is goeie strande baie naby."

Illovo Beach

33 La Mer

"We prefer the smaller towns along the coast line. Its not that busy and still the beauty is breath taking. The town has all you need with regards to your shopping needs and are close to the bigger attractions should you wish to visit them."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Baie rustige en vriendelike vakansiebestemming by die see."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Sal lekke wees as daar 'n swem strand naby was in loopafstand met lewensredders aan diens. "

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Ons het net 1 dag by Illovo Strand deurgebring, mooi skoon."

Illovo Beach

33 La Mer

"A beautiful long beach to enjoy an early morning or late afternoon walk."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Baie naby Amanzimtoti, ons gunsteling vakansieplek."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Pragtige, privaat strande and baie veilig."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Het 6 jaar daar gewoon en nou onlangs vakansie gaan hou. Baie stil plekkie langs die see. "

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Naby Winklespruit-inkopiesentrum, wat in al jou behoeftes voorsien. "

Illovo Beach

Milkwood Estate

"Ons was daar vir 'n strand troue. Dit was alles baie mooi en ons het dit baie geniet."

Illovo Beach

Ships Ahoy Garden Holiday Flat

"Ons het na Winkelspruit se strand gery wat net 'n klipgooi van Illovo af is oor daar nie veilige parkering, mense of lewensredders by Illovo is nie en die paadjie strand toe het ons bietjie bang gemaak. "

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Baie rustig en privaat."

Illovo Beach

ATKV Natalia

"Ons het nie uit die oord gegaan nie, maar weet van die kwekery. Vir ons is dit maklik bereikbare bestemming."

Illovo Beach

Ships Ahoy Garden Holiday Flat

"'n Aanbeveling vir al my familie en vriende om na Illovo beach te gaan."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Net baie lekker."

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Pragtige see-uitsig en skoon strande. "

Illovo Beach

Seaspray Cabins

"Hierdie was die derde keer wat ek by Illovo Beach gaan uitspan en my eerste keer by Seaspray Cabins. Ek hou van die stilte daar en die feit dat daar so min mense op hierdie pragtige lang strand is."

Illovo Beach

Ships Ahoy Holiday Flat

"Very interesting with lots of natural atmosphere. "

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!