Verified Reviews of Jacobs Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.59 out of 5 based on 423 reviews.
Barkhuizen E. - 14th June 2021
staying in Jacobs Bay
Dink meer winkeltjies sal interessant wees. Verder rustig en pragtig!
Julie S. - 5th March 2021
staying in Jacobs Bay
Wanneer jy wil afpak en ontspan bied Jacobsbaai die beste. Dit is 'n juweel aan die Weskus.
Anele H. - 28th December 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai se rustige atmosfeer en plattelandse gevoel maak dit die ideale wegbreekplek.
Iaan En Anke V. - 1st December 2020
staying in Jacobs Bay
Pragtige rustigheid.
Ruan V. - 27th March 2020
staying in Jacobs Bay
Ons is gaande oor die dorpie en glo dit is een van die juwele van die Weskus. Dis jammer dat meeste van die behuising weg van die swemstrand af is, maar daarmee kan mens saamleef.
Renier P. - 21st March 2020
staying in Jacobs Bay
Na ‘n paar dae se uitgebreide Weskus-verkenning - Jacobsbaai ongetwyfeld nommer 1 vir ons.
Sarah P. - 16th March 2020
staying in Jacobs Bay
Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect.
Rita J. - 10th March 2020
staying in Jacobs Bay
Dis regtig 'n mooi plekkie en rustig. Kan van daar af na enige ander strand toe ry.
Engela S. - 5th March 2020
staying in Jacobs Bay
Skoon netjies, vriendelike, rustige plek.
Vania W. - 4th March 2020
staying in Jacobs Bay
It was so much more beautiful than expected.
Ria D. - 2nd March 2020
staying in Jacobs Bay
Gaan rus en geniet saam met vriende of familie.
Dalena B. - 1st March 2020
staying in Jacobs Bay
Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies.
Kevin B. - 25th February 2020
staying in Jacobs Bay
Be careful for some petty crime.
Anadea F. - 24th February 2020
staying in Jacobs Bay
Daar moet dalk nog 'n kafeetjie wees wat tot later saans kan oopbly. Mens ry uit vir die dag en kom laat tuis besef iets nodig en winkel maak al 18:00 toe.
Claude V. - 24th February 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie en mense is vriendelik en praat Afrikaans. Daar is nie 'n strand nie so die wat lief is vir stap op die strand gaan dit mis. Baie veilig met sekerheidsmaatskappy wat patrolleer en baie vriendelik is. Net die enigste winkeltjie is baie duur en diens is maar power.
Linda H. - 18th February 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n wonderlike plek vir 'n spesiale en rustige wegbreeknaweek.
Mornay R. - 17th February 2020
staying in Jacobs Bay
Klein plekkie wat net uit huisies bestaan, een of twee eetplekkies, beslis 'n diamant aan die Weskus as jy wil rustigheid wil hê.
Clareece B. - 10th February 2020
staying in Jacobs Bay
Lieflike plek baie rustig en veilig en mense baie vriendelik.
Annalize A. - 9th February 2020
staying in Jacobs Bay
The place te recharge batteries!
Harry T. - 7th February 2020
staying in Jacobs Bay
Quite different, but very peaceful.
Karel V. - 3rd February 2020
staying in Jacobs Bay
Dit is baie geskik vir mense wat wil wegbreek van die gewoel. Geen winkelsentrums en smouse. dis 'n plek waar ek gevoel het ek hoef nie heeldag met toe vensters rond te ry nie.
Paolo M. - 25th January 2020
staying in Jacobs Bay
It was everything and more than what we expected. Loved Jacobs Bay.
Nadia F. - 24th January 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is a bit far from tourist attractions, you must be willing to drive out to see places and attractions that Cape Town has to offer. But for total relaxation, I would highly recommend this place.
Cornel E. - 23rd January 2020
staying in Jacobs Bay
Baie mooi stil en rustige dorpie by die see.
. - 21st January 2020
staying in Jacobs Bay
Op Jabobsbaai word jy een met die natuur.
. - 20th January 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie.
. - 20th January 2020
staying in Jacobs Bay
More than I expected.
. - 19th January 2020
staying in Jacobs Bay
A great place to relax, very peaceful and a lovely walk along the coastal paths. Enjoyed the restaurant Die Weskusplek and also very friendly locals at the shop!
. - 14th January 2020
staying in Jacobs Bay
Uitstekende plekkie om weg te kom van die stad se gevoel, maar ook naby genoeg winkels indien nodig!
. - 12th January 2020
staying in Jacobs Bay
Dit is 'n uitstekende bestemming via 'n familie met klein kinders. Dit sal nog meer gesog raak indien daar 'n paar goeie bergfiets roetes uitgelê word.
. - 11th January 2020
staying in Jacobs Bay
'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel.
. - 9th January 2020
staying in Jacobs Bay
Heerlike en rustige Weskusdorpie.
. - 7th January 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is ongelooflik en ek glo meer mense moet die tyd vat om die Weskus te gaan beleef. Wit sande, blou, skoon see. En warm, vriendelike mense. Heerlik om te unwind na ‘n stresvolle jaar.
. - 6th January 2020
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is pragtig. Die natuurskoon is asemrowend! Geen gedrang van mense nie, almal stap, draf of ry fiets. Veilige swemplek vir kinders. 'n Paradys vir fotograwe.
. - 5th January 2020
staying in Jacobs Bay
Mag Jacobsbaai altyd sy klein-dorpie bekoring behou.
. - 4th January 2020
staying in Jacobs Bay
Daar gaan nie veel aan nie. Strande is nie lekker nie. Mooi strande is toegebou.
. - 1st January 2020
staying in Jacobs Bay
Nie vir mense wat 'n stad-omgewing soek met baie dinge om te doen nie. Jacobsbaai is stil en die natuurskoon asemrowend. Perfek vir boeklees, stap, draf en na die see kyk.
. - 31st December 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobs Bay was extremely peaceful, despite a busy holiday period. It is a short drive to other beautiful destinations.
. - 31st December 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie.
. - 29th December 2019
staying in Jacobs Bay
Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]