Verified Reviews of Jacobs Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.59 out of 5 based on 423 reviews.
. - 19th March 2015
staying in Jacobs Bay
Simply love Jacobsbaai. Peaceful, tranquil and beautiful.
. - 7th March 2015
staying in Jacobs Bay
Dit was 'n rustige tydjie gewees wat ons Jacobsbaai kon geniet het as gesin.
. - 19th February 2015
staying in Jacobs Bay
Ons wens ons kon daar gaan aftree.
. - 12th February 2015
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is my gunsteling-plek in Suid-Afrika, kan nie wag om weer terug te gaan nie.
. - 24th January 2015
staying in Jacobs Bay
Gaan weer en weer en weer!
. - 13th January 2015
staying in Jacobs Bay
Mooiste Weskusdorp met natuur en see, wat meer wil jy hê!
. - 7th January 2015
staying in Jacobs Bay
Wil verseker weer daar vakansie gaan hou.
. - 6th January 2015
staying in Jacobs Bay
Stunning plek!
. - 6th January 2015
staying in Jacobs Bay
Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember.
. - 3rd January 2015
staying in Jacobs Bay
By Jacobsbaai is jy weg van die stad se geraas. Hier vind jy stilte en rus, en kan jy die natuur geniet!
. - 2nd January 2015
staying in Jacobs Bay
A lovely and peaceful place, if you compare it with Saldanha or Langebaan! Paternoster was also beautiful, but as we visited it in peak season it was very busy there. Die Weskusplek was also well worth the visit, fantastic spot, nice food and friendly people. We traveled to the West Coast from Pretoria, to attend a wedding in Langebaan, and I definitely think we made the best choice with staying in Jacobsbaai!
. - 26th December 2014
staying in Jacobs Bay
Stukkie hemel op aarde!
. - 9th December 2014
staying in Jacobs Bay
Baie stil dorpie, die regtige plek om daai nodige rus in te haal.
. - 20th November 2014
staying in Jacobs Bay
'n Moet-ervaar bestemming vir almal!
. - 14th November 2014
staying in Jacobs Bay
Baie afgeleë, maar pragtig.
. - 2nd October 2014
staying in Jacobs Bay
FANTASTIES!
. - 25th September 2014
staying in Jacobs Bay
Pragtige, idilliese, rustige Weskus dorpie. As jy opsoek is na opwinding en avontuur, miskien nie die plek vir jou nie, maar as jy rustigheid soek en 'n stil plek na aan die natuur is dit perfek.
. - 25th September 2014
staying in Jacobs Bay
A perfect place to retire to.
. - 6th September 2014
staying in Jacobs Bay
Mooi en rustige dorpie.
. - 3rd September 2014
staying in Jacobs Bay
Ons sou graag vir Jacobsbaai 4 sterre wou gee, maar die tekort aan winkels om voorraad aan te vul, asook plekke om by te eet is 'n groot leemte, want 'n mens kan nie elke dag na Saldanha toe ry om inkopies te doen of uit te eet nie.
. - 1st September 2014
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is baie sentraal geleë ten opsigte van 'n besoek aan die Weskus. Nog ongerep en ter wille van die permanente inwoners wens 'n mens dat hierdie pragtige plek nie oorval sal word deur toeriste nie. Een van die min kusdorpe wat nog nie gekommersialiseer is nie.
. - 28th August 2014
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is baie rustig, dis ideaal vir mense wat bietjie wil wegkom van alles.
. - 27th August 2014
staying in Jacobs Bay
Dit is hoe ons dink 'n vakansiedorpie by die see moet lyk. Dit het geen handelsgedruis, maar is nogtans naby winkels. Die omliggende plekke is ook lekker om te besoek. By dit alles is Jacobsbaai prentjiemooi. Ons sal graag weer daar vakansie wil hou.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]