Verified Reviews of Jacobs Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.59 out of 5 based on 423 reviews.
. - 12th August 2019
staying in Jacobs Bay
Die dorpie is rĂªrig pragtig. Die strande is skoon en die wandelpad is stunning. Jacobsbaai is naby aan Vredenburg wat 'n groot winkelsentrum het. Ek beveel Jacobsbaai aan met 'n gelukkige hart.
. - 12th August 2019
staying in Jacobs Bay
My gunsteling plek in Suid Afrika. Weskus gasvryheid op sy beste.
. - 12th August 2019
staying in Jacobs Bay
Good destination if you want to relax for a few days. Local restaurant Bergkelder Guest House was great and would recommend it. Pixie World was an unexpected breath of fresh air, pity it's not advertised when you looking for things to do in the area. Spotted it on our way out.
. - 12th August 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobs Bay is the perfect place to have a rest, it is absolutely beautiful there, amazing sea views and if you like bird watching it has amazing birdlife, hiking trails, and mountain biking. There is a backpackers lodge with an amazing Pixie Garden which is great for young children to visit and there are bars where the adults can watch rugby and have a beer and relax. Also not far from there is a private beach which is famous for surfers. It is called Swartriet Beach, for a small fee you can go surf there.
. - 11th August 2019
staying in Jacobs Bay
Aangename en rustige dorpie.
. - 10th August 2019
staying in Jacobs Bay
Aaanwysers na die see/strand sal waardevol wees.
. - 5th August 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik.
. - 15th July 2019
staying in Jacobs Bay
Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar.
. - 6th July 2019
staying in Jacobs Bay
Beautiful, peaceful and people are friendly in area. I love the fact that their are mall nearby the area. Awesome.
. - 1st July 2019
staying in Jacobs Bay
'n Absolute moet vir reisigers na die Weskus!
. - 1st July 2019
staying in Jacobs Bay
Lekker rustige bestemming. Genoeg aktiwiteite in dorpe naby.
. - 1st July 2019
staying in Jacobs Bay
Die natuurskoon is ongelooflik mooi en is 'n ware jakob vir die toeris wat stilte vir die siel nodig het. Hier kan jy weer jou innerlike self ontdek.
. - 28th June 2019
staying in Jacobs Bay
Afgesonder, veilig. Uitstekend vir daardie blaaskansie.
. - 25th June 2019
staying in Jacobs Bay
Die vars lug is medisyne vir die longe en die siel. Die uitsig praat met 'n mens se hart.
. - 25th June 2019
staying in Jacobs Bay
Sal definitief weer besoek, is baie rustig.
. - 24th June 2019
staying in Jacobs Bay
Ons is woonagtig in 'n kusdorp, maar Jacobsbaai hou 'n ander bekoring in!
. - 24th June 2019
staying in Jacobs Bay
Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus.
. - 22nd June 2019
staying in Jacobs Bay
Pragtige weskus dorpie. Perfekte wegkom plek, weg van alles en almal.
. - 20th June 2019
staying in Jacobs Bay
A beautiful place to use as a base for exploring the broader South African west coast. There are no major shops in Jacobsbaai, but West Coast Mall is only 12 km away. If you are in search of some peace and quiet, this is definitely one of the nicest places to find it.
. - 3rd June 2019
staying in Jacobs Bay
Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai.
. - 3rd June 2019
staying in Jacobs Bay
Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier.
. - 6th May 2019
staying in Jacobs Bay
Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel.
. - 2nd May 2019
staying in Jacobs Bay
Ons wens ons kan sommer daar gaan bly.
. - 2nd May 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n klein juweel op die Weskus. Geen ander plek kom naby dit nie.
. - 25th April 2019
staying in Jacobs Bay
Quiet and tranquil.
. - 23rd April 2019
staying in Jacobs Bay
Daar is nie 'n behoorlike winkel nie en jy word gedwing om baie voorbereiding te doen en dan liewer na die mall by Vredenburg te ry. Ook een restaurant wat saans iets aanbied nie.
. - 23rd April 2019
staying in Jacobs Bay
Bekommerd oor veiligheid.
. - 22nd April 2019
staying in Jacobs Bay
As jy wil wegkom van almal en alles, is dit die ideale plekkie.
. - 9th April 2019
staying in Jacobs Bay
Amazing.
. - 7th April 2019
staying in Jacobs Bay
Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom.
. - 5th April 2019
staying in Jacobs Bay
Mooiste, rustigste wegbreekplek!
. - 1st April 2019
staying in Jacobs Bay
Perfekte plek om te rus.
. - 26th March 2019
staying in Jacobs Bay
Ek wil Jacobsbaai eintlik net my geheim hou en nie deel nie, dit is so 'n kosbare plek!
. - 26th March 2019
staying in Jacobs Bay
A hidden paradise!
. - 26th March 2019
staying in Jacobs Bay
Beeldskone plek wat met sy rustigheid 'n naweek soos 'n vakansie laat voel.
. - 25th March 2019
staying in Jacobs Bay
Lieflike dorp. Twee baie aangename nuwe restaurante. Jammer om te verneem die Weskusplek het toegemaak. Lieflike dorp om net te gaan stap!
. - 23rd March 2019
staying in Jacobs Bay
Veiligheid en vriendelikheid is puik.
. - 22nd March 2019
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai kort 'n goeie stabiele restaurant.
. - 19th March 2019
staying in Jacobs Bay
Voel soos platteland, baie oulike dorpie.
. - 18th March 2019
staying in Jacobs Bay
Baie klein dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]