Verified Reviews of Jacobs Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.59 out of 5 based on 423 reviews.
. - 10th October 2018
staying in Jacobs Bay
Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer.
. - 9th October 2018
staying in Jacobs Bay
Dit is hier waar jy bietjie batterye kan herlaai na 'n harde week!
. - 6th October 2018
staying in Jacobs Bay
Baie lekker, rustige see-dorpie. Mense is baie vriendelik.
. - 4th October 2018
staying in Jacobs Bay
Baie lekker plek om vakansie te hou met jonger kinders. Veilig en vriendelik.
. - 4th October 2018
staying in Jacobs Bay
Die blomme was pragtig om te aanskou.
. - 3rd October 2018
staying in Jacobs Bay
Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste uitsig oor die see en baai. Die perfekte plek vir 'n rustige naweek of oorslaapplek.
. - 28th September 2018
staying in Jacobs Bay
Dit is 'n lekke plek.
. - 27th September 2018
staying in Jacobs Bay
Heerlik, rustig en stil.
. - 26th September 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai bly een van ons gunsteling-bestemmings! Dié klein dorpie is baie rustig en het 'n heerlike klein strandjie waar die kinders veilig in die water kan baljaar! Die klein kafeetjie het relatief alle basiese benodighede soos hout, melk, suiker, brood, ens. Die dorpie is 'n stralende voorbeeld van die Weskus-rustigheid!
. - 25th September 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is ongelooflik mooi en baie rustig. As jy 'n bedrywige plek soek, is die nie vir jou nie. Daar is nie veel te doen behalwe rus nie! Heerlik. Lekkerste restaurant, beste ribbetjies wat my man nog geëet het.
. - 25th September 2018
staying in Jacobs Bay
Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!
. - 25th September 2018
staying in Jacobs Bay
Beautiful place!
. - 23rd September 2018
staying in Jacobs Bay
Jammer daar is nie meer 'n restaurant nie.
. - 19th September 2018
staying in Jacobs Bay
Dis 'n kosbare kleinoord.
. - 17th September 2018
staying in Jacobs Bay
Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see.
. - 20th August 2018
staying in Jacobs Bay
Stil, pragtig en manna vir die siel.
. - 13th August 2018
staying in Jacobs Bay
Prentjie mooi.
. - 13th August 2018
staying in Jacobs Bay
Sal voorstel 'n goeie restaurant sal moet oopmaak daar met see-uitsig.
. - 13th August 2018
staying in Jacobs Bay
Beeldskoon.
. - 6th August 2018
staying in Jacobs Bay
Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas.
. - 6th August 2018
staying in Jacobs Bay
Baie lekker stil en rustige dorp.
. - 25th July 2018
staying in Jacobs Bay
Stil. Mooi. Gerieflik.
. - 17th July 2018
staying in Jacobs Bay
Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense.
. - 13th July 2018
staying in Jacobs Bay
Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante.
. - 12th July 2018
staying in Jacobs Bay
A hidden treasure and the true magic was the peace and quiet no retail which makes for the abundance of peace and quiet which is exactly what one needs when escaping the city. Never change.
. - 5th July 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is baie stil en daar is nie verskriklik baie om te doen nie. Dis 'n plek om te ontspan.
. - 29th June 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n juweel!
. - 17th June 2018
staying in Jacobs Bay
Baie rustige dorpie waar tyd nog stilstaan in die gejaagde lewe. Geen groot winkelsentrums ens, maar Saldanha en Vredenburg wat albei ongeveer 20 km van Jacobsbaai is, het al die geriewe soos winkels en petrolstasies.
. - 13th June 2018
staying in Jacobs Bay
So wild and beautiful love the West Coast and the little village of Jacobs Bay is stunning!
. - 1st June 2018
staying in Jacobs Bay
Plek waar jy jouself kan vind. Pragtig.
. - 28th May 2018
staying in Jacobs Bay
Pragtige plek. Lyk soos 'n Griekse eiland met die wit huise. Baie netjiese, goed versorgde tuine.
. - 10th May 2018
staying in Jacobs Bay
Perfect for individuals who are looking for a peaceful getaway from city life. Also, close to surrounding Langebaan, Paternoster. Weskus Mall conveniently a 5 min drive away. Hidden treasure.
. - 9th May 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!
. - 8th May 2018
staying in Jacobs Bay
Pragtige nuwe kontrei winkeltjie.
. - 7th May 2018
staying in Jacobs Bay
Pragtige plek as jy soek na rustigheid en kos vir die siel.
. - 24th April 2018
staying in Jacobs Bay
Lekker rustig.
. - 16th April 2018
staying in Jacobs Bay
Baie sekuriteit by al die huise is 'n aanduiding van inbrake. Dis jammer, want dis 'n pragtige plek.
. - 16th April 2018
staying in Jacobs Bay
Heerlike rustige en stil plekkie met die gaafste mense!
. - 8th April 2018
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n beeldskone, klein dorpie met die oulikste wit huisies. Daar is nie veel te doen of permanente inwoners nie, maar die mense wat wel daar is, is verskriklik vriendelik! Daar is wel nie 'n swemstrand nie, maar Paternoster is gelukkig gerieflik naby! Die huise in Jacobsbaai is goed versorg en vreeslik mooi om so as 'n geheel te beskou. Weskus, plek het ongelukkig hul deure gesluit. Daar is nie veel aktiwieteit in Jacobsbaai nie, wat dit dus die perfekte basis maak vir rustig slap en braai! Fantastiese geriewe en ervaring!
. - 8th April 2018
staying in Jacobs Bay
Pragtige, rustige vakansie plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]