Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 1039 reviews.
"Edenvale Area is baie veilig en het ook 2 wonderlike "malls" Eden Meadows en Greenvalley. Alles wat jy benodig is reg daar op dit spot."
"Sekerlik nie 'n plek om jou jaarlikse vakansie te hou nie, maar vir oorslaap vir 'n sakebesoek of soos in ons geval 'n troue te vêr van ons huis om terug te ry sal ek regtig aanbeveel."
"Ons doeleindes was nie toerisme nie, maar dink daar is beter toeristebestemmings elders in SA."
"Dis 'n lekker wegbreekbestemming waar bome en bos is, en die sterre mooi in die aand uitgebeeld word."
"Ek is mal oor die boomryke, geskiedkundige Kensington. Dit grens aan minstens drie vuil en vervalle voorstede, maar dis boomryk en het van die mooiste ou huise in Johannesburg. Dis sentraal geleë en van hier af kan 'n mens die hele Rand verken."
"Safe environment. Easy access to shopping malls and highways. Easy to find."