Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kabeljous

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kabeljous

Rated 4.6 out of 5 based on 71 reviews.

Kabeljous

Lagune View Holiday Apartments

"Heel rustige omgewing, ons was wel buite seisoen daar ,weet nie hoe bedrywig binne seisoen is nie."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Sommer baie lekker. Ek wens ek kon langer bly."

Kabeljous

C-Front Units

"Lang wit strande, natuurskoon en rustigheid."

Kabeljous

3 Lagune View

"Uit die besige gedruis van Jeffreys, maar dit beteken dat jy meestal moet ry waar jy wil wees. Naby die strand vir daai stap op die strand."

Kabeljous

Eagles Wings

"Beautiful place and friendly people."

Kabeljous

C-Front Units

"Rustig, nie te besig nie."

Kabeljous

C-Front Units

"Kabeljous is sentraal geleë in 'n omgewing waar baie ander besienswaardighede is. "

Kabeljous

C-Front Units

"Baie rustige, mooi strand en gerieflik om die draai van al die winkels wat nodig is."

Kabeljous

Eagles Wings

"Die area is baie rustig dit sal wonderlik wees as hulle dalk n klein supermark kan oprig vir die noodsaaklike items. Is bietjie ver om elke dag te ry."

Kabeljous

C-Front Units

"Stil en tog in bereik van alles."

Kabeljous

Dio Dell 'Amore

"Vir seker aan te beveel vir 'n heerlike lekker ontspanne vakansie. "

Kabeljous

28Kabeljauws

"Fantasties, sal weer bespreek."

Kabeljous

C-Front Units

"Ons het dit ongelukkig getref, die wind het verskriklik gewaai, maar ons sal graag weer daar gaan vakansie hou."

Kabeljous

C-Front Units

"Wonderlike plek met wonderlike en vriendelike mense!"

Kabeljous

C-Front Units

"Baie lekker!"

Kabeljous

Eagles Wings

"Kabeljous is part of Jeffrey's Bay, which is without a doubt the safest beach in South Africa. Kabeljous is a few kilometers away from the main beach which makes it close to the action if you are interested, but away from the action if you want to rest."

Kabeljous

C-Front Units

"Lekker strand. Baie stil. Kan vir kilometers op die strand loop. Het dit baie geniet."

Kabeljous

Eagles Wings

"Veilige plek vir toeriste. Almal is baie vriendelik en mens sal nie sommer daar verdwaal nie, omdat daar altyd mense is wat jou sal help"

Kabeljous

C-Front Units

"Sien sterre."

Kabeljous

C-Front Units

"Kabeljous is veiligheid en reg by die see. Ideaal vir gesinne met kinders wat hou van die see en sand. Winkels en groot inkopiesentrum nie ver nie."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Pragtige omgewing om vakansie te hou. Goeie inkopiesentrums om jou honger te stil. Mooi strande om te geniet."

Kabeljous

C-Front Units

"Love the beach. "

Kabeljous

Dio Dell 'Amore

"Baie mooi met asemrowende uitsigte, rustigheid van self."

Kabeljous

Lagune View Holiday Apartments

"Lekker stil en rustig en baie pragtige natuur."

Kabeljous

Dio Dell 'Amore

"As jy rustigheid soek, jy kan dit daar vind."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Lekker rustige omgewing. Voel veilig."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Ons sal weer daar gaan bly."

Kabeljous

Eagles Wings

"Goeie visvang, goeie ligging, veilig. Een van daardie plekke wat jy net weer en weer wil teruggaan na toe."

Kabeljous

C-Front Units

"Nice place, clean beach and beautiful sea view at certain points."

Kabeljous

C-Front Units

"Veilig. Die kinders kon self strand toe loop."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!