Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kabeljous

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kabeljous

Rated 4.6 out of 5 based on 71 reviews.

Kabeljous

Jacaranda

"Baie lief vir die area."

Kabeljous

Jeffreys Bay Beach House

"Waardeer die geweldige uitbreiding t.o.v. Kabeljous en Jeffreysbaai."

Kabeljous

Jacaranda

"Dit was nogal iets anders om by Kabeljous te gaan swem met die kinders. 'n Pragtige, ongerepte strand. Ons het dolfyne gesien. Die hele dorp is ongelooflik skoon."

Kabeljous

Dio Dell 'Amore

"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."

Kabeljous

Jeffreys Bay Beach House

"Mooi en netjes onderkomen en een prachtige ligging."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Sien binnekort weer. Nogmaals dankie vir als!"

Kabeljous

Lagune View Apartments

"Kebeljous is 'n baie pragtige natuurtoneel om te aanskou soos hulle se prentjiemooi."

Kabeljous

Jacaranda

"Jbay het baie uitgebrei met goeie inkopiesentrum. Rustiger en veiliger as PE."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Alles was great en die verblyf was puik. "

Kabeljous

XXMelkhoutstraat 60

"Ja, ons sal dit aanbeveel vir vakansie."

Kabeljous

28Kabeljauws

"Baie stil en rustig. Vir ons persoonlik is dit wonderlik, maar dit kan dalk te stil wees vir die jong klomp!"

Page
Page 3 - Showing 61 to 71
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!