The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Karas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karas

Rated 4.1 out of 5 based on 181 reviews.

Aus, Karas

Orange House

"Die dorp self bied nie veel nie, maar dit is goed in die geleë tussen Keetmanshoop en Lüderitz."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"It is a quaint little town, much like I remember from years back."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Lüderitz is werklik 'n baie mooi en besonderse toeristebestemming. Die Kolmanskoptoer is 'n moet!"

Lüderitz, Karas

Oars Akkommodasie

"Ons vyfde besoek, die beste van Namibia se kusdorpe. Van Sandwichbaai via Diaskruis tot by Grossebaai, 'n hele volle drie dae, Kolmanskop ingesluit."

Karas

White House Guest Farm

"Ek ken die omgewing redelik, daarom lief ek dit, voel soos huis."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Pragtige hawe-dorp met besienswaardighede wat goed kontrastreer met die van die binneland en komplementêre aantreklikhede bied."

Lüderitz, Karas

OceanLife Accommodation

"Moenie probeer kamp nie as gevolg van wind."

Keetmanshoop, Karas

Home Sweet Home

"'n Plattelandse juweel! Enige fotograaf se droombestemming met die Kokerboomwoud en Giants Playground. Feesmaal geniet by Hotel Schutzenhaus."

Lüderitz, Karas

Timo's Guest House

"Neem jou terug na die verlede. 'n Besoek aan Kolmanskop is 'n moet!"

Lüderitz, Karas

OceanLife Accommodation

"Lüderitz is a very beautiful place. Love the vibe of the place. "

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"Geniet Lüderitz en die omgewing. Beplan opvolg-besoeke."

Aus, Karas

Aloe Rock Self-catering

"Woestynperde buite Aus was baie goeie ervaring."

Lüderitz, Karas

Cormorant House

"Pragtige plek met 'n trotse geskiedenis."

Keetmanshoop, Karas

Schutzenhaus Guest House

"Keetmanshoop se mense is baie behulpsaam - Trentyre se mense het uit hul pad gegaan om na ure vir ons te wag om ons bande te ruil en 'n nuwe band op te sit na ons 'n pap wiel gehad het."

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"This is our second visit to Luderitz, this time with our folks. We visited Kolmanskop and Diaz Point. We would highly recommend The Portuguese Fisherman for dinner. We also ate at Essenzeit, and though the food was delicious, the service was not up to par. Our dishes were not cleared from the table once we had finished our meals. The bill took a while to arrive, and even then, two of our party had their dishes sitting in front of them until we left."

Keetmanshoop, Karas

Keetmanshoop Self-catering Accommodation

"Daar is heelwat besienswaardighede in en om Keetmanshoop."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Lüderitz sal ek voorstel vir mense wat regtig net rustig wil wees. Daar is nie juis veel aktiwiteite nie, veral nie vir kinders nie, maar dis baie mooi daar."

Karas

Vastrap Guest Farm

"Ons het slegs daar oornag. Ons was haastig op pad na Swakopmund."

Lüderitz, Karas

Alte Villa

"Lüderitz is 'n baie geskiedkundige dorp. Vakansiegangers moet weet dat daar nie moderne vermaak is nie, maar daar is genoeg vir die leergierige persoon."

Grunau, Karas

Grunau Chalets

"Sakpas pryse, netjies en gerieflik."

Aus, Karas

Aloe Rock Self-catering

"Het hierdie keer net te kort daar gebly. Die kos in die hotel is verskriklik duur en mag baie toeriste afsit om daar te gaan eet. Die kos was lekker, maar steeds "over-priced"."

Karas

White House Guest Farm

"Het nie tyd gehad om die omgewing te verken nie."

Lüderitz, Karas

Oars Akkommodasie

"Die wind is erg. As jy 500 km kry op 'n tenk petrol, halveer dit van Keetmans tot op Luderitz. Ons was nie baie opgemaak met die diens in die winkels op Luderitz nie. Daar is wel Kolmanskop en die Diaz-kruis wat kan besigtig word en dan die perde is ook 'n hoogtepunt."

Grunau, Karas

Grunau Chalets

"Sal my 1ste stop bly."

Grunau, Karas

Grunau Chalets

"Uitstekende halfwegstasie."

Keetmanshoop, Karas

Keetmanshoop Self-catering Accommodation

"Pragtige, rustige oorslaap in 'n mooi dorpie."

Lüderitz, Karas

Starfish Guesthouse

"Ons is mal oor die dorpie. Dit bied soveel geskiedenis. Die winkels en eetplekke is nie baie nie so maak net seker van die tye wanneer hulle oop is want alles is nie elke dag oop nie."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Om Kolmanskop te besoek was nog altyd een van die dinge op my wenslysie. Die plek het 'n ongelooflike geskiedenis en is dus 'n moet om te besoek wanneer jy in die omgewing was. Ek beveel ook die Portugese restaurant aan."

Karas

White House Guest Farm

"Karas lê in die Suide van Namibië en is n droë deel van ons land. Daar is egter 'n paar natuurskatte versteek as jy bereid is om te soek. Lieflike landskaptonele wat enige fotograaf/skilder se droom is."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!