Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Prince Albert, Karoo

Bougain Villa

"Baie mooi plek om te besoek."

Colesberg, Karoo

Sawadee

"'n Definitiewe landmerk vir stop/oorslaap op ons padkaart wanneer ons die langpad aanvat na die Kaapprovinsie."

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Die verkeer in die dorp is baie besig en die strate nie baie skoon nie."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Tjailatyd Restaurant het die lekkerste kos teen 'n baie goeie prys! Puik."

Karoo

Camp Nguni

"Mooi groen die jaar."

Karoo

Wagendrift Lodge

"Jy moet die Karoo besoek. Hy het sy eie skoonheid. Stop, stap in die veld en kyk af! Derduisende plantjies onder jou voete wat jy nie van die pad af kan sien nie. Sy mense is vriendelik en altyd lus vir n geselsie!"

Prince Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"My ouers het daar gewoon so ek sal altyd 'n spesiale plekkie in my hart hê vir Prins Albert."

Aberdeen, Karoo

De Denne

"Wonderful for a getaway."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Dam was amazing, het volstoom geloop."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Goeie oornagplekkie. "

Venterstad, Karoo

Karoo Nights

"Puik vir as jy 'n breek wil neem van die wêreld."

Karoo

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Gasvry en goeie geriewe. "

Hanover, Karoo

Aandrus Guestrooms

"Meer as een restaurant sal gaaf wees, maar die dorpie is mooi en ons vertrou dat meer toeriste dit sal besoek."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."

Karoo

Kampfontein Gasteplaas

"Die Karoo is die beste plek in die wêreld!"

Steynsburg, Karoo

Mautanrho Guest House

"Dit voel of jy teruggeneem is in tyd. Rustige dorp met 'n ryk geskiedenis."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Straatname se borde is weg."

Graaff-Reinet, Karoo

Roode Bloem Farm House

"Mooi natuurskoon en waardevolle geskiedenis."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"We used the town as a stopover point, and enjoyed being able to stay in the Karoo-veld."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Ek wens net die restuarant was beter. Ons het baie swak diens gekry. Dis bitter vuil daar binne. Onbevoegde kelner en geen beheer. Omdat dit al restaurant is in die dorp moes ons maar daar eet. Kos was maar gemiddeld. "

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Victoria-Wes bied nie veel nie."

Richmond, Karoo

Perdehoef Gastehuis

"Ons het die beste kunsgalery besoek. Net oorkant die straat. Wat 'n vriendelike man."

Fraserburg, Karoo

Klipheuvels Guest Farm

"Nie veel in die dorp maar die gasvryheid van die gesin op die plaas, skitterend!"

Beaufort West, Karoo

Little Green World

"I have spent many holidays in Beaufort West. "

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"Good distance from Jhb for stopover."

Graaff-Reinet, Karoo

Eenzaamheid Holiday Farm

"Graaff-Reinet het my so verbaas - absoluut mal oor die dorp!"

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"The dam wall visit as well as the boat trip is highly recommended. When the dam is above 100% full the views over the dam wall are absolutely breath taking."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Baie oulike klein dorpie."

Page
Page 147 - Showing 4381 to 4410
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!