Verified Reviews of Kenton-on-Sea

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kenton-on-Sea

Rated 4.73 out of 5 based on 40 reviews.
Wayne L. - 7th January 2020
staying in Kenton-on-Sea
With beaches, rivers and bush must be one of the best holiday venues in the world.
Dawie M. - 6th January 2020
staying in Kenton-on-Sea
Ten spyte van die wateronderbrekings sal ons weer by Kenton wil vakansie hou.
M'lani B. - 5th January 2020
staying in Kenton-on-Sea
Amazing!
Bronwyn O. - 4th January 2020
staying in Kenton-on-Sea
Beautiful.
Elaine D. - 30th December 2019
staying in Kenton-on-Sea
Baie mooi area met alles wat jy nodig het.
Michele B. - 24th December 2019
staying in Kenton-on-Sea
Ons nommer een vakansiebestemming!
Otto S. - 2nd October 2019
staying in Kenton-on-Sea
Baie mooi en rustige dorpie.
Nonkuthalo L. - 30th September 2019
staying in Kenton-on-Sea
A very friendly city. Very clean and mind refreshing. I like it.
Andiswa B. - 11th September 2019
staying in Kenton-on-Sea
Nice quiet place to visit, not too crowded, locals very friendly.
Eben W. - 10th September 2019
staying in Kenton-on-Sea
Fantastiese omgewing!
Marcelle P. - 19th July 2019
staying in Kenton-on-Sea
Juweel.
Cornelius M. - 10th July 2019
staying in Kenton-on-Sea
There is a need for traffic calming at the main entrance intersection maybe a stop street or any other way.
Mirna G. - 24th June 2019
staying in Kenton-on-Sea
Baie mooi skoon en veilige strande.
Michael C. - 20th May 2019
staying in Kenton-on-Sea
Laid back and relaxed atmosphere. Stunning beaches.
Bryan V. - 15th March 2019
staying in Kenton-on-Sea
A truly holiday town where everyone seems happy to see you!
Celeste P. - 7th February 2019
staying in Kenton-on-Sea
'n Onbekende plekkie, maar wonderlik en 'n juweel van ons land!
Erin V. - 4th February 2019
staying in Kenton-on-Sea
Kenton is a fabulous holiday destination for all age groups. Beautiful town with plenty of amenities. Definitely on the cards for another family holiday!
Jan B. - 5th January 2019
staying in Kenton-on-Sea
Kenton is a great holiday venue with beautiful beaches and a lovely holiday vibe - access to good coffee at the House Quarters and fresh bread at The Bakery (among other things) are two things that made our stay even better!
Sanet K. - 31st December 2018
staying in Kenton-on-Sea
Dit is 'n vyfster strand. Die hele dorpie was baie skoon en netjies en jy word nie oorval deur bedelaars en karwagte nie. Definitief die moeite werd!
Marchant V. - 10th December 2018
staying in Kenton-on-Sea
Baie lekker dorpie. Rustig en skoon.
Ian H. - 11th November 2018
staying in Kenton-on-Sea
Kenton-on-Sea has grown considerably and is now a fairly large town now with plenty of holiday accommodation. Certainly a lovely area for a holiday. Rivers and estuaries were very low when we visited the area. Hopefully this is just seasonal.
Lene W. - 16th October 2018
staying in Kenton-on-Sea
Dis regtig 'n dorpie op sy eie.
Susan O. - 9th October 2018
staying in Kenton-on-Sea
Pragtige omgewing. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Jy ontspan werklik daar, want dit is baie rustig en mens vertrap mekaar nie.
Nosipho Z. - 10th September 2018
staying in Kenton-on-Sea
We are definitely coming back soon.
Robert B. - 26th July 2018
staying in Kenton-on-Sea
Really nice town, great beaches.
Meryl T. - 26th May 2018
staying in Kenton-on-Sea
Just sorry we did not stop over longer, looks like an interesting place.
Lizel L. - 21st May 2018
staying in Kenton-on-Sea
Heerlike rustige vakansiebestemming.
Petrus J D. - 5th May 2018
staying in Kenton-on-Sea
Moenie ‘n geleentheid mis om daar tuis te gaan nie.
Freude B. - 2nd May 2018
staying in Kenton-on-Sea
Lekker rustige dorpie met heelwat weggesteekte besienswaardighede soos Dias Kruis en lekker eetplekkies soos Pizzarella en heerlike wegneem vis by Kenton Fisheries.
Natalie F. - 15th January 2018
staying in Kenton-on-Sea
It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river.
Pauline D. - 11th December 2017
staying in Kenton-on-Sea
Fantastiese kusdorp vol vakansiebedrywighede vir oud en jonk, baie lekker atmosfeer en vriendelike inwoners.
Vicky A. - 13th August 2017
staying in Kenton-on-Sea
Onverwags beïndruk deur die dorpie!
Frieda D. - 8th July 2017
staying in Kenton-on-Sea
Pragtige klein kusdorpie met mooi strande, en basiese kruideniersware kan plaaslik aangekoop word. Hier is ook lekker koffiedrink-plekke en snuffelwinkeltjies.
Jo-anne B. - 18th April 2017
staying in Kenton-on-Sea
Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring.
Estie S. - 28th March 2017
staying in Kenton-on-Sea
Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet.
Woutje B. - 24th February 2017
staying in Kenton-on-Sea
Soveel variasie in so 'n klein plekkie! Verskeidenheid strande - sand, rotse en rivier. Stapmoontlikhede oorvloedig. Die stap na die Diaz-kruis is 'n belewenis. Die winkels is goed en die bakkery 'n groot verrassing - die lekkerste brood. 'n Wenner-bestemming.
Minda F. - 29th September 2016
staying in Kenton-on-Sea
Dit is 'n skoon en netjiese plekkie met baie vriendelike mense.
Ettienne T. - 28th June 2016
staying in Kenton-on-Sea
Het skoon verlief geraak op die plek.
S M V. - 23rd May 2016
staying in Kenton-on-Sea
Pragtige, netjiese skoon dorp. Vriendelike inwoners. Pragtige skoon Blouvlagstrand en twee lagoons. Baie swem en loop of net sit en natuurskoon inneem en waardeer. Ons gunsteling, die Bakkery se lekkerste brode en ander eetgoed.
Maryna V. - 12th January 2015
staying in Kenton-on-Sea
Dis regtig anders as ander plekke. Dis rustig en so pragtig. Daar is nie 'n toeloop van mense nie, want daar is plek vir almal, dis beslis die beste vakansiebestemming wat ons nog ooit beleef het.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com