Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kingsburgh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kingsburgh

Rated 4.3 out of 5 based on 348 reviews.

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Biae nice plek en dit skep rerig daai vakansie atmosfeer waarna almal smag."

Kingsburgh

Seaspray Cabins

"The beach was stunning!"

Kingsburgh

Eden Sands

"Hou baie van die omgewing en gaan besoek dit gereeld."

Kingsburgh

Eden Sands 59

"Baie mooi uitsigte maar ek's bekommerd oor sekuriteit op die strand. Dit was heerlik om naby aan alles te wees en die pragtige see-uitsigte en natuurtonele in die oggend maak dit 'n bekende toeristebestemming."

Kingsburgh

Las Palmas 5, Winklespruit

"Heerlike, rustige, veilige omgewing. Ideaal vir 'n wegbreek!"

Kingsburgh

Eden Sands

"Beautiful area."

Kingsburgh

74 Eden Sands

"Lovely and the beach is not crowded."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Rustige kusdorp naby die stad, maar sonder die gedrang van verkeer en mense."

Kingsburgh

74 Eden Sands

"Kruideniersware bietjie duur by die Spar, maar daar is ander winkels darem ook."

Kingsburgh

Eden Sands 58

"Lovely place. Close to many attractions."

Kingsburgh

Seaview Villas - Holiday Home

"Dit is 'n stil area, maar nog naby genoeg aan die strand en ander sentrums."

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Has good supermarkets and shopping facilities in close proximity to each other and nice beaches with spectacular views. "

Doon Heights, Kingsburgh

701 Shangri-La

"Goed versorg, veilig, netjies op die strand. Perfek vir gesin seevakansie."

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Alles beskikbaar wat jy nodig het in Kingsburgh. Lekker gekuier."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangri La 1602

"Doon Heights is perfek geleë, netjies, skoon en veilig. Julle sien my binnekort weer."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangrila Holiday Flat 508

"Naby aan die nodige, maar ver genoeg om nie te besig te wees nie. "

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Lekker naby aan alle geriewe."

Kingsburgh

Harmony Haven Couples Retreat

"Verblyf naby winkelsentrums en nie te besig nie. Voel soos ons plekkie by die see."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangrila 807

"Baie rustig en skoon! Ons het tyd daar baie geniet! "

Doon Heights, Kingsburgh

Shangrila 807

"Secured, friendly staff, beautiful beaches with life guards, nearby airport, shopping malls and places of interest eg Eyadini, Max Shisanyama, Splash Water World & Shaka Marine World."

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Dis baie mooi natuurskoon. "

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Alles was net awesome, geen klagtes of probleme nie en dit is baie veilig."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangrila 807

"Dit is perfek geleë en veilig, baie skoon en goed onderhou, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam, ons sal weer daar gaan vakansie hou."

Doon Heights, Kingsburgh

St Anton

"Doon Heights is a wonderful quiet place. The beach is clean and well maintained. The tidal pool is only a short walk down the beach and offers a safe place for little ones to swim and enjoy the ocean."

Doon Heights, Kingsburgh

Shangri-La

"Baie skoon, veilig."

Kingsburgh

The Switchit’s Cabin

"Baie goed. Weg van die ergste gewoel, maar tog pragtig."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!