Verified Reviews of Klaarstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klaarstroom

Rated 4.22 out of 5 based on 23 reviews.
Theo S. - 27th May 2019
staying in Klaarstroom
Die aard en funksie van Klaarstroom as 'n gehuggie kan nie as 'n toeristebestemming getipeer word nie - een dag/aand is voldoende.
Bebbie L. - 27th April 2019
staying in Klaarstroom
Moenie diƩ juweel verbyry nie! Al is dit net vir 'n heerlike ete en hul tuisgebakte brood.
Juanita V. - 9th January 2019
staying in Klaarstroom
Sien sterre.
Richard A B. - 1st August 2018
staying in Klaarstroom
With the fantastic Meiringspoort drive minutes away, it is an ideal location as an alternative to De Rust.
Lena W. - 19th May 2018
staying in Klaarstroom
Het glad nie geweet van die bestaan van die plek nie. Uniek en baie interessant om die geskiedenis te hoor.
Alicia J. - 6th April 2018
staying in Klaarstroom
Die dekor het ons (ek en my man) beslis terug geneem na ons kinderdae. Dis nou as jy ouer as 40/50 is. Absoluut nostalgies!
Juanita S. - 13th January 2018
staying in Klaarstroom
'n Juweel van 'n plek.
Paul B. - 10th January 2018
staying in Klaarstroom
Will go back anytime.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Klaarstroom
Klaarstroom het nie veel om te bied nie, want dis baie klein. Ons het by die hotel gaan kuier vir ontbyt en het dit baie geniet.
Andrew J. - 8th January 2018
staying in Klaarstroom
Meiringspoort is pragtig! Die waterval is die moeite werd om te besoek.
Emmie V. - 7th January 2018
staying in Klaarstroom
Fraaie, netjiese eenstraatdorpie.
Heather E. - 5th January 2018
staying in Klaarstroom
For overnight en route through the Karoo and maybe another day or two.
Dawie P. - 22nd December 2017
staying in Klaarstroom
Sal weer daar oorslaap!
Tjaart D. - 21st December 2017
staying in Klaarstroom
Wens dit was nader aan Gauteng!
Catharina D. - 28th September 2017
staying in Klaarstroom
Dis so 'n interessante historiese plek. Daar is baie om te sien en doen. Dis veilig en jy kan gerus n paar dae daar gaan rus.
Marina F. - 14th August 2017
staying in Klaarstroom
'n Baie rustige plekkie waar 'n mens kan uitrus en die lug mooi skoon is.
Gerhard V. - 5th May 2017
staying in Klaarstroom
Heerlike plek as jy rustigheid soek.
Lyn T. - 25th April 2017
staying in Klaarstroom
It is such a tiny town that there's nothing to do there, but it has lovely views towards the Swartberg Mountains, is quiet, safe and neat. It allows easy access to Swartberg Pass, Meiringspoort, Oudtshoorn, Prince Albert.
Pieter E. - 28th March 2017
staying in Klaarstroom
Dis by die ingang van Meiringspoort en 'n heerlike stop voor die grootsheid van die poort.
Danie G. - 9th January 2017
staying in Klaarstroom
Great ligging net voor Meiringspoort.
Eric & Alicetine M. - 4th April 2016
staying in Klaarstroom
Klaarstroom is behoorlik 'n "one horse town", maar voorwaar 'n besoek werd.
Rudolph F. - 31st March 2016
staying in Klaarstroom
Die regte plek om na toe te gaan as jy wil wegkom van alles af.
Gert D. - 12th August 2015
staying in Klaarstroom
Mooi dorpie met net 'n paar huise. Hier kan mens nog stilte en rustigheid beleef.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]