Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 2297 reviews.
"Die dorp en ongewing bied 'n groot verskeidenheid vir ons as toeriste. Dorp is baie netjies."
"I grew up in Montagu and as always this quaint town brings nothing but warmth and generosity on a weekend getaway from the city. Check out the Orchard Padstal for the most amazing tramezzini ever!"
"Natuur, sikspens-mense, heerlike kos, kuns en kultuur alles teen die voet van die Swartberge en die see so wraggies net met die pad af! Hier sien jy weer hoop, groei jou geloof en kry jy kans om liefde te deel!"
"De Rust is a lovely little town - we got freshly baked bread and lovely breakfast. Beautiful location as a whole."
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."
"Ons was by Kango-grotte, Wilgewandel, Buffelsdrift en Cango wildlife ranch. Oudtshoorn is 'n baie mooi plek in die Klein Karoo, mense is ook baie vriendelik en behulpsaam."
"Te min tyd gehad vir alles wat ons sou kon doen. Spooktoer op fietse, die beste. Blu Vine restaurant uitstekend!"
"Ongelukkig net een aand oorgebly en nie tyd gehad om te verken nie. Gaan definitief terug vir nog 'n oorbly en dorp verkensessie."
"Montagu is a scenic little town between Ashton and the Little Karoo. A very versatile town with lots of restaurants and coffee houses, to walks and trails close by in the town to amazing MTB tracks. Lovely, well kept nature reserve and a nice 10 minute walk in Lover's Lane. Camping grounds are immaculate. A town well worth a stay."
"'n Aangename plek om te besoek. Baie besienswaardighede, wynplase, Swartbergpas en vele ander."
"Onlangs besef dat Oudtshoorn een van my gunsteling dorpe in Suid-Afrika is."
"So 'n rustige bestemming met pragtige argitektuur en heerlike kuier plekkies."
"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."