Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 767 reviews.
Ryan R. - 26th March 2018
staying in Knysna
We were really only there for golf. And that was amazing.
Kobus C. - 25th March 2018
staying in Costa Sarda, Knysna
Costa Sarda is 'n woonbuurt, soos menige ander, en is nie regtig 'n uitstaande toeristebestemming nie, sover dit vermaak en dinge om te doen aangaan. Vir die rustige tipe vakansieganger of toeris is dit egter baie aangenaam, stil en binne loopafstand van die middedorp.
Leverne J. - 23rd March 2018
staying in Knysna
Ons wil Knysna toe trek.
Roehan V. - 20th March 2018
staying in Knysna
Knysna is een van die mooiste plekke wat ons al besoek het.
Victor C. - 9th March 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Roads and pavements are in poor shape.
Magda N. - 4th March 2018
staying in Paradise, Knysna
Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel by vriende!
Colin M. - 3rd March 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
Beautiful and peaceful environment.
Riaan T. - 27th February 2018
staying in Knysna
Pragtige omgewing, vriendelike mense en baie om te doen, veral as jy buitelug persoon is.
Jaco B. - 26th February 2018
staying in Thesen Island, Knysna
Ongelooflik mooi en veilig met baie om te doen in die area.
Jaco J. - 24th February 2018
staying in Costa Sarda, Knysna
Baie mooi, uitkyk oor lagoon en naby alle sienswaardighede.
Maryna V. - 23rd February 2018
staying in Knysna
It is a very beautiful place even after the devastating fire they had, it still a thrilling experience to be able to say we were in Knysna. I always wanted to go there. Our stay was just too short to visit all the place.
Adil R. - 20th February 2018
staying in Old Place, Knysna
Al wat hulle kort is WIFI
Delete D. - 17th February 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
Pragtige natuur omgewing buite die dorp met fantastiese uitsigte oor Knysna. Veral aanbeveel as gevolg van bokkies, hasse en vele ander.
Porsche G. - 14th February 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet.
Barry L. - 13th February 2018
staying in Paradise, Knysna
Baie om te sien en te doen!
Norman C. - 9th February 2018
staying in Knysna
This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning.
Anton R. - 16th January 2018
staying in Upper Old Place, Knysna
Te veel om te doen en te min tyd! Knysna en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir oud en jonk.
Louis P. - 15th January 2018
staying in Knysna
Ons is absoluut mal oor Knysna en die Tuinroete!
Ilse V. - 15th January 2018
staying in Thesen Island, Knysna
Indien 'n mens daar vakansie hou moet mens ‘n boot tot jou beskikking hê.
Willem N. - 12th January 2018
staying in Knysna
Oulike plek. Die verkeer is egter in Desember 'n nagmerrie.
Ettienne T. - 11th January 2018
staying in Costa Sarda, Knysna
Fantasties.
Elroy M. - 11th January 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Die plek en sy mense is gaaf. Sal enige tyd weer Knysna besoek.
Elizabeth M D. - 11th January 2018
staying in Knysna
Close to heart; my second home.
Petronella A. - 10th January 2018
staying in Upper Old Place, Knysna
Ek het lekker vakansie gehou.
Marie K. - 10th January 2018
staying in Knysna
Dit het baie uitgebrei. Ek was daar as kind en het na 48 jaar weer 'n draai gemaak. Sal nou meer gereeld besoek aflê.
Elsureen S. - 8th January 2018
staying in Old Place, Knysna
Geen seekos of groot restaurante naby. Geen aanwysings na The Heads of toeriste aantreklikhede. Trokke op hoofpad is nogal steurend.
Mc J. - 8th January 2018
staying in Knysna
Dit is 'n asemrowende mooi area van die Wes-Kaap, maar ek sal aanraai dat mense in die stil seisoen gaan. Die res van die besiger seisoene buit Knysna toeriste en selfs "locals" uit met opgestote pryse en 'n onwelkome atmosfeer deur die hele dorp.
Lesley F. - 8th January 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Walking distance to everything in the surrounds. Waterfront, restaurants, shopping malls, clinic and dentist literally a 1 minute walk away.
Kobie R. - 8th January 2018
staying in Paradise, Knysna
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Vernon F. - 8th January 2018
staying in Knysna
Knysna is pragtig.
Rinza V. - 7th January 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Ek kan nie wag om weer te gaan nie.
Estie B. - 7th January 2018
staying in Knysna
Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!
Bianca D. - 3rd January 2018
staying in Knysna
Daar is nie swemstrande nie. Die naaste een is Buffelsbaai of Plettenbergbaai.
Gerhard S. - 2nd January 2018
staying in Knysna
Die mense het juis nou toeriste nodig om te herstel na die brande in 2017.
Ingrid V. - 1st January 2018
staying in Knysna
Pragtige, asemrowende vakansiebestemming.
Magda C. - 31st December 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees.
Claudia D. - 28th December 2017
staying in Lake Brenton, Knysna
Lots of game to be viewed!
Calie F. - 28th December 2017
staying in Paradise, Knysna
Mooi plek.
Peter S. - 27th December 2017
staying in Knysna
Leuke toeristische plaats om leuke uitstapjes te maken. Waterfront heeft leuke shops met veel restaurants.
Elrize O. - 27th December 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Close to the lagoon with water activities.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]