Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 767 reviews.
Willie D. - 20th January 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is 'n pragtige toeristebestemming met heelwat om te sien en te doen in die direkte en omliggende omgewing. Dit is ongelukkig bietjie aan die duur kant aangesien dit baie gewild is onder buitelandse toeriste.
Rene E. - 17th January 2016
staying in Knysna
Knysna is beeldskoon! Die allermooiste natuurskoon ooit! Dit was ons eerste besoek aan daardie deel van ons land, en ons sal baie beslis weer gaan. Ons het veral Buffelsbaai se strand baie geniet.
Laetitia V. - 13th January 2016
staying in Knysna
Knysna is een van ons gesin se gunsteling bestemmings. Daar is ook so baie ander aktiwiteite en toeriste aantreklikhede in die omgewing veral Plett se kant toe. Restaurante op Thesen Island is fantasties. Ons sal verseker weer soontoe gaan.
Pieter O. - 12th January 2016
staying in Knysna
Baie mooi!
Gary G. - 12th January 2016
staying in Knysna
Baie mooi natuur, baie om te doen in die omgewing, lekker eetplekke. Tapas is 'n moet!
Paul B. - 11th January 2016
staying in Knysna
Beslis een van die plekke wat mens kan besoek indien jy 'n roadtrip doen.
Gerald M. - 10th January 2016
staying in Knysna
Dit is 'n baie mooi plek, sal enigetyd weer teruggaan.
Salome L. - 8th January 2016
staying in Knysna
Beautiful and friendly.
Marius J. - 7th January 2016
staying in Knysna
Mooier as mooi!
Frances O. - 7th January 2016
staying in Knysna
Knysna is 'n paradys op sy eie!
Heinrich A. - 6th January 2016
staying in Knysna
Fantastic! Forest walks, swimming beaches - what more could you want?!
Michele K. - 6th January 2016
staying in Knysna
Ek sal definitief aanraai dat 'n mens vir ten minste 'n week daarso bly. Daar is soveel om te doen en te sien dat een dag net te kort is. Dit is 'n verskriklike oulike plek.
Helene O. - 5th January 2016
staying in Knysna
Spectacular!
Retha E. - 4th January 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie mooi. The Heads is 'n moet sien.
Erhardt K. - 4th January 2016
staying in Knysna
Verkeer nogal 'n nagmerrie in Desember. Volgende keer sleep ek my avontuurmotorfiets saam as ons weer oor hierdie besige tyd in Knysna omgewing vakansie hou.
Myrtle V. - 3rd January 2016
staying in Knysna
Pragtige natuurskoon omgewing met baie aktiwiteite.
Nadine W. - 30th December 2015
staying in Knysna
Net baie besig in hoogseisoen.
Hendrik G. - 29th December 2015
staying in Upper Old Place, Knysna
Knysna was soos altyd 'n baie lekker plek om te wees. Die twee eilande op die meer versper ongelukkig die koppe en jy is geforseer om daarnatoe te ry om dit te sien. Die plakkerskamp by die ingang van die dorp is egter nie lekker vir toeriste om te sien nie.
Amanda L. - 29th December 2015
staying in Knysna
Te besig in Desember seisoen. Glad nie vir toeriste wat op soek is na rustigheid nie. Verkeer is 'n riller!
Hanlie N. - 26th December 2015
staying in Knysna
Mooi plek.
Carlo F. - 26th December 2015
staying in Knysna
Die naaste aan 'n paradys wat jy kan kry :)
Charmaine B. - 23rd December 2015
staying in Knysna
Asemrowend.
Rob W. - 21st December 2015
staying in Knysna
A visit The Heads is a must.
Hw K. - 20th December 2015
staying in Knysna
Baie lekker vakansiebestemming, nie jou tipiese seevakansie nie.
Alanda N. - 18th December 2015
staying in Thesen Island, Knysna
Dankie vir 'n onvergeetlike tyd op die boot!
Melanie R. - 14th December 2015
staying in Knysna
Ons sal Knysna weer besoek. Daar is baie aktiwiteite en plekke om ieder en elk tevrede te stel.
Brian A. - 9th December 2015
staying in Knysna
Baie plekke waar jy kan kuier.
Vanessa P. - 7th December 2015
staying in Knysna
Knysna en omgewing het geweldig baie vir enige toeris om te verken.
Lothar S. - 4th December 2015
staying in Knysna
Small, but nice town.
Zakhele D. - 30th November 2015
staying in Knysna
Its a great place, beautiful scenery. Definitely visiting again.
Jurie V. - 20th November 2015
staying in Knysna
Wat kan ek sĂȘ? Knysna is Knysna, dit spreek vanself ... jy moet dit self ervaar.
Theo V. - 10th November 2015
staying in Knysna
Dis 'n nagmerrie om in die dorp inkopies te doen. Die hoofstraat bly vol groot vragmotors en parkering is 'n probleem. Dis lekker om in die waterfront rond te loop en daar uit te eet. Die Heads is pragtig.
Desire S. - 30th October 2015
staying in Upper Old Place, Knysna
Heerlik gebly.
Chriswine T. - 22nd October 2015
staying in Knysna
Best place I've ever been. Gorgeous!
Wayne H. - 19th October 2015
staying in Knysna
Die plek is nie so duur soos almal voorgee nie.
Nikki Gerbrands A. - 13th October 2015
staying in Knysna
Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route.
Pottie P. - 7th October 2015
staying in Knysna
Wonderlik!
Tersia G. - 1st October 2015
staying in Knysna
Uitstekend!
Lisa G. - 28th September 2015
staying in Knysna
Baie om te doen en sentraal ten opsigte van Tuinroete. Oulike restaurante, sal Senza by The Heads aanbeveel.
Erhard W. - 27th September 2015
staying in Knysna
Knysna is altyd 'n wenner.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]