Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 774 reviews.
. - 22nd October 2015
staying in Knysna
Best place I've ever been. Gorgeous!
. - 19th October 2015
staying in Knysna
Die plek is nie so duur soos almal voorgee nie.
. - 13th October 2015
staying in Knysna
Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route.
. - 7th October 2015
staying in Knysna
Wonderlik!
. - 1st October 2015
staying in Knysna
Uitstekend!
. - 28th September 2015
staying in Knysna
Baie om te doen en sentraal ten opsigte van Tuinroete. Oulike restaurante, sal Senza by The Heads aanbeveel.
. - 27th September 2015
staying in Knysna
Knysna is altyd 'n wenner.
. - 14th September 2015
staying in Belvidere, Knysna
Great place.
. - 3rd September 2015
staying in West Hill, Knysna
Nie geweet daar is soveel winkels in die sy strate nie, baie lekker rondgery.
. - 21st August 2015
staying in Knysna
Menige uitstappies om te doen. Nauurlik is die hele tuinroete altyd netjies en skoon. Sal defnitief weer daarheen gaan.
. - 20th August 2015
staying in Leisure Isle, Knysna
Dis lekker rustig en ideaal vir 'n vakansie of wegbreek.
. - 19th August 2015
staying in West Hill, Knysna
Onverbeterlik!
. - 14th August 2015
staying in Thesen Island, Knysna
Kinders het die doolhof baie geniet. Die eiland bied lekker veilige omgewing vir kinders. Goeie geriewe - tennisbane, volleyball, squash-bane.
. - 8th August 2015
staying in Paradise, Knysna
As jy nie weet waar om te bly nie, gaan Paradys toe.
. - 15th July 2015
staying in Knysna
Knysna is 'n baie mooi dorp om te besoek en ons was daar vir die Oesterfees.
. - 13th July 2015
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna sal altyd 'n spesiale plek vir ons wees.
. - 10th July 2015
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna se toerisme is definitief in plek. Daarvan kan almal getuig wat die afgelope Oesterfees daar was. Alles werk net reg. Daar is duisende mense maar die verkeer en nooddienste werk net alles reg. En daar is regtig vermaak vir een en almal. En die mense is oor die algemeen baie goed tweetalig. Knysna is reg vir nasionaal en internasionale toeriste. Baie geluk!
. - 9th July 2015
staying in Knysna
Serenity is so beautiful.
. - 8th July 2015
staying in Knysna
Baie mooi plek.
. - 30th June 2015
staying in Belvidere, Knysna
Lovely, quiet place!
. - 21st June 2015
staying in West Hill, Knysna
Pragtige area.
. - 10th June 2015
staying in Knysna
Die ligging is perfek.
. - 11th May 2015
staying in Paradise, Knysna
Knysna kan as Paradys beskou word. :) Daar is genoeg om te doen en te sien. Die uitstappie na Western Head was heerlik. En die bos 'n onbeskryflike belewenis.
. - 9th May 2015
staying in Knysna
Knysna se waterfront raak stagnant. Sekere restaurante se diens het uiters swak geraak.
. - 6th May 2015
staying in Knysna CBD, Knysna
Beslis 'n besoek werd. Baie om te sien, besoek en te ervaar in Knysna en omliggende omgewing.
. - 6th May 2015
staying in Knysna
Was 'n baie mooi plek. Baie goed om te doen om 'n mens besig te hou. Rustig daar. Heerlike eetplekke! Dit was lekker om die strande te besoek al is dit nie swemstrande nie.
. - 5th May 2015
staying in Knysna
Nie beste plek op die toer nie maar lekker om 'n dag by te spandeer.
. - 27th April 2015
staying in Knysna
Goeie toeristebestemming en baie om te doen.
. - 12th April 2015
staying in Fisher Haven, Knysna
Knysna is in 'n pragtige omgewing met baie om te doen. Die gasheer het 'n goeie restaurant aanbeveel vir aandete.
. - 19th March 2015
staying in West Hill, Knysna
Bietjie te ver om te loop na die besigheidskern, maar nog steeds pragtig.
. - 17th March 2015
staying in Knysna
Asemrowend.
. - 15th March 2015
staying in Knysna
Fantasties - 5 Ster!
. - 10th March 2015
staying in Thesen Island, Knysna
The history of this place is amazing and even more how some original buildings compliments the restaurants, shops and living spaces. Top class! Definite top 10 places to visit in South-Africa!
. - 13th February 2015
staying in Leisure Isle, Knysna
Baie spesiaal met pragtige omgewing om ook in te stap.
. - 16th January 2015
staying in Knysna CBD, Knysna
Ek sal enige tyd weer terug gaan Knysna toe.
. - 15th January 2015
staying in Knysna
It's the perfect destination - as there are loads of activities to do, at very affordable rates!
. - 15th January 2015
staying in Knysna
Sou graag langer wou kuier.
. - 14th January 2015
staying in Knysna
Knysna is pragtig en baie sentraal. Ons het baie rondgery en baie dinge gedoen.
. - 13th January 2015
staying in Knysna
Ongelooflike vakansie-paradys!
. - 11th January 2015
staying in Knysna
Dis 'n asemrowende mooi plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]