Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 744 reviews.
Gilbert W. - 14th April 2021
staying in Knysna
Nice, but we could see the lockdowns had a negative effect.
Alton J. - 14th April 2021
staying in Knysna
Rustige omgewing met vele dinge om te doen.
Monique M. - 12th April 2021
staying in Knysna
Verskriklike mooi en veilige plek. Gaan regtig daaraan dink om dit 'n permanente blyplek te maak.
Butch C. - 8th April 2021
staying in Knysna
Exceptional place to visit!
Thumeka S. - 6th April 2021
staying in Knysna
Beautiful.
Yolande L. - 6th April 2021
staying in Knysna
Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen.
Wendy G. - 6th April 2021
staying in Knysna
Knysna is pragtig soos altyd.
Jacques S. - 6th April 2021
staying in Knysna
Buffelsbaai is defnitief 'n besoek werd - die strand is pragtig vir swem, stap ensovoorts. Stop gerus by die plaaswinkeltjie net na die treinbrug vir heerlike hoenderpasteie!
Barend P. - 6th April 2021
staying in Knysna
Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon.
Marijke B. - 5th April 2021
staying in Knysna
Knysna is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis wat beskerm word deur die inwoners. Of mens na Theseneiland toe gaan en oor die meer uitkyk, die koppe uitry of na 'n oulike koffiewinkel in die dorp gaan, elke gedeelte het sy eie karakter, sy eie mooi en is uniek in sy soort.
Jayden B. - 5th April 2021
staying in Knysna
Asemrowend mooi.
Clinton R. - 31st March 2021
staying in Knysna
Everything in and around Knysna was very neat, tidy and so scenic except for the area around the taxi rank in the town centre which was filthy.
Bruce E. - 31st March 2021
staying in Knysna
Mooi plek.
Sophy D. - 30th March 2021
staying in Knysna
Knysna is n plekkie wat diep binne mens se hart kruip, Mens tref almeer Afrikaanssprekende mense daaraan wat aftree en reeds daar woon. Baie plekke in en om Knysna om te gaan sien. Ons is baie lief vir daai kant om vakansie te gaan hou gereeld ten minste 2 keer per jaar omgewing vanaf Mosselbaai tot by Plett.
Judie V. - 29th March 2021
staying in Knysna
Ons is lief vir Knysna, maar was lanklaas daar. Tans voel dit of die middedorp bietjie van sy glans en karakter verloor het en dele voel effens onveilig om te voet aan te pak. Hopelik is dit 'n tydelike terugslag.
Carl V. - 27th March 2021
staying in Knysna
Baie vakansiegangers en aantreklikhede met die heerlikste weer en klimaat.
Euodia R. - 26th March 2021
staying in Knysna
Dit het meeste van die tyd gereën. Sewe reën dae van die 11 dae vakansie, weer is baie onvoorspelbaar!
Lucia R. - 26th March 2021
staying in Knysna
Nogal besig van laaste keer wat ons daar was, maar nog steeds n mooi dorp. Thesen Island en Waterfront is baie mooi en 'n lekker uitstappie vir gaste.
Patrick E. - 25th March 2021
staying in Knysna
I felt like I was no longer in South Africa. What a great experience!
Vicky K. - 23rd March 2021
staying in Knysna
Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het.
Marietjie M. - 23rd March 2021
staying in Knysna
Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.
Susan B. - 18th March 2021
staying in Knysna
Knysna is pragtig, veral die koppe. Ons het elke oomblik geniet.
Kamlesh K. - 17th March 2021
staying in Knysna
Knysna is truly the heart of the Garden Route.
Koos J. - 16th March 2021
staying in Knysna
Mooi skoon dorp met oorgenoeg plekke om te besoek. Die oggendmark op Sedgefield 'n besliste moet om nie te mis nie.
Rhoda S. - 11th March 2021
staying in Knysna
Baie om te doen en sien.
Elsie V. - 9th March 2021
staying in Knysna
Lekker stil, skoon, veilig en goed.
Tertius B. - 8th March 2021
staying in Knysna
Baie skoon, baie mooi, baie om te sien, baie plekke om te ervaar.
Craig K. - 8th March 2021
staying in Knysna
Clean and neat. Lots to do.
Herman S. - 8th March 2021
staying in Knysna
Die beste.
Hannie D. - 6th March 2021
staying in Knysna
So 'n pragtige omgewing en beslis 'n toeristeparadys.
Corlia H. - 4th March 2021
staying in Knysna
By Ebb & Flow tot by die waterval gestap en onder die waterval geswem.
Greg R. - 2nd March 2021
staying in Knysna
No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!
Jill G. - 1st March 2021
staying in Knysna
Just love it.
Andre B. - 1st March 2021
staying in Knysna
Baie sentraal. Baie om te sien en te geniet in die area. Die naweek was net ’n lusmakertjie om dit weer te besoek.
Anarood P. - 25th February 2021
staying in Knysna
Baie lekker, naby aan omliggende dorpe.
Marge W. - 23rd February 2021
staying in Knysna
Love being there.
Lauren V. - 18th February 2021
staying in Knysna
Knysna is a true beauty.
Susan T. - 16th February 2021
staying in Knysna
Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan.
Nataschja M. - 16th February 2021
staying in Knysna
Knysna is a beautiful gem with lots to see and do.
Eugene N. - 14th February 2021
staying in Knysna
Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]