Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 767 reviews.
Lucia R. - 26th March 2021
staying in Knysna
Nogal besig van laaste keer wat ons daar was, maar nog steeds n mooi dorp. Thesen Island en Waterfront is baie mooi en 'n lekker uitstappie vir gaste.
Patrick E. - 25th March 2021
staying in Knysna
I felt like I was no longer in South Africa. What a great experience!
Vicky K. - 23rd March 2021
staying in Knysna
Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het.
Marietjie M. - 23rd March 2021
staying in Knysna
Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.
Susan B. - 18th March 2021
staying in Knysna
Knysna is pragtig, veral die koppe. Ons het elke oomblik geniet.
Kamlesh K. - 17th March 2021
staying in Knysna
Knysna is truly the heart of the Garden Route.
Koos J. - 16th March 2021
staying in Knysna
Mooi skoon dorp met oorgenoeg plekke om te besoek. Die oggendmark op Sedgefield 'n besliste moet om nie te mis nie.
Rhoda S. - 11th March 2021
staying in Knysna
Baie om te doen en sien.
Elsie V. - 9th March 2021
staying in Knysna
Lekker stil, skoon, veilig en goed.
Tertius B. - 8th March 2021
staying in Knysna
Baie skoon, baie mooi, baie om te sien, baie plekke om te ervaar.
Craig K. - 8th March 2021
staying in Knysna
Clean and neat. Lots to do.
Herman S. - 8th March 2021
staying in Knysna
Die beste.
Hannie D. - 6th March 2021
staying in Knysna
So 'n pragtige omgewing en beslis 'n toeristeparadys.
Corlia H. - 4th March 2021
staying in Knysna
By Ebb & Flow tot by die waterval gestap en onder die waterval geswem.
Greg R. - 2nd March 2021
staying in Knysna
No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!
Jill G. - 1st March 2021
staying in Knysna
Just love it.
Andre B. - 1st March 2021
staying in Knysna
Baie sentraal. Baie om te sien en te geniet in die area. Die naweek was net ’n lusmakertjie om dit weer te besoek.
Anarood P. - 25th February 2021
staying in Knysna
Baie lekker, naby aan omliggende dorpe.
Marge W. - 23rd February 2021
staying in Knysna
Love being there.
Lauren V. - 18th February 2021
staying in Knysna
Knysna is a true beauty.
Susan T. - 16th February 2021
staying in Knysna
Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan.
Nataschja M. - 16th February 2021
staying in Knysna
Knysna is a beautiful gem with lots to see and do.
Eugene N. - 14th February 2021
staying in Knysna
Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek.
Willie V. - 9th February 2021
staying in Knysna
Aandete by 'n restaurant op Thesen Island word beslis aanbeveel.
Cecilia A. - 5th February 2021
staying in Knysna
Knysna is absoluut pragtig, maar van die paaie is in 'n slegte toestand.
Talita R. - 3rd February 2021
staying in Knysna
Stunning area.
Hanli D. - 1st February 2021
staying in Knysna
Baie stunning view, ons geniet die Tuinroete as 'n weggaan-geleentheid.
Lynette Conradie C. - 28th January 2021
staying in Knysna
Pragtig.
Ronel S. - 27th January 2021
staying in Knysna
O just love Knysna! Western Cape is the best!
Werner O. - 26th January 2021
staying in Knysna
Uitstekende vakansiebestemming.
Linda A. - 25th January 2021
staying in Knysna
We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town.
Rouxlene P. - 24th January 2021
staying in Knysna
Altyd 'n lekker bestemming.
Adri P. - 21st January 2021
staying in Knysna
Bly die beste vakansiebestemming.
Leon & Ilse L. - 20th January 2021
staying in Knysna
Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops.
Ria M. - 19th January 2021
staying in Knysna
Wonderlike, skoon dorp en ongelooflik mooi.
Elizna Z. - 19th January 2021
staying in Knysna
Wonderlike ervaring, sal graag weer Knysna besoek.
Melanie B. - 18th January 2021
staying in Knysna
Knysna is beautiful and we love staying there.
Nomandla M. - 18th January 2021
staying in Knysna
What a beauty Knysna is! Highlight of my travel!
Anneke V. - 17th January 2021
staying in Knysna
Fantastiese natuur om te gaan verken. Ryk aan geskiedenis. Pragtige hawe en rustige atmosfeer.
Coreen D. - 16th January 2021
staying in Knysna
Baie mooi plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]