Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.65 out of 5 based on 536 reviews.
Estie B. - 7th January 2018
staying in Knysna
Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!
Bianca D. - 3rd January 2018
staying in Knysna
Daar is nie swemstrande nie. Die naaste een is Buffelsbaai of Plettenbergbaai.
Gerhard S. - 2nd January 2018
staying in Knysna
Die mense het juis nou toeriste nodig om te herstel na die brande in 2017.
Ingrid V. - 1st January 2018
staying in Knysna
Pragtige, asemrowende vakansiebestemming.
Magda C. - 31st December 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is interessant en vol verrassings. Gewone mense in winkels gaan uit hul pad om mens van diens te wees.
Claudia D. - 28th December 2017
staying in Lake Brenton, Knysna
Lots of game to be viewed!
Calie F. - 28th December 2017
staying in Paradise, Knysna
Mooi plek.
Peter S. - 27th December 2017
staying in Knysna
Leuke toeristische plaats om leuke uitstapjes te maken. Waterfront heeft leuke shops met veel restaurants.
Elrize O. - 27th December 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Close to the lagoon with water activities.
Danel V. - 27th December 2017
staying in Knysna
Knysna is 'n awesome plekkie!
Francisca V. - 25th December 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Pragtige dorpie met alles wat mens kan nodig kry.
Wessel M. - 23rd December 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Die steil trappe kan dalk moeilik wees vir ouer persone.
Leon N. - 22nd December 2017
staying in Knysna
Knysna seems to be a well known tourist attraction, and one can see why.
Leandra M. - 21st December 2017
staying in Knysna
Een van my gunsteling bestemmings!
Danie S. - 20th December 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Upper Old Place is nie noodwendig 'n toeristebestemming nie, maar vorm deel van die groter Knysna wat 'n wonderlike toeristebestemming is met talle lieflike plekke om te besoek. Die Vrydagaand mark van die Montesori Skool is 'n moet! Brenton, Sedgefield met Saterdag mark, Plettenbergbaai en Buffelsbaai is in 'n radius van 80 km bereikbaar. Voorwaar die middelpunt van 'n menigte interessante vakansie-aktiwiteite!
Lana E. - 18th December 2017
staying in Knysna
Dit was die eerste keer dat ons in Knysna oornag het. Dis 'n pragtige dorpie. Ons was net verbaas dat daar nie 'n filmteater op die dorp is nie, maar dalk het ons die grootte van die dorp net oorskat in die verlede.
Sune H. - 6th December 2017
staying in Knysna
Great!
Sandra B. - 14th November 2017
staying in Costa Sarda, Knysna
A very quiet and safe place, close to all places of interest and of course shopping.
Scherrit K. - 4th November 2017
staying in Knysna
Verskeidenheid van besonderse aantreklikhede vir weeklange vertoef.
Masodi S. - 18th October 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Ek moet weer kom met genoeg geld en vir 'n langer periode.
Louis W. - 16th October 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Pragtig, skoon, vriendelik en sommer net lekker!
Bettie K. - 13th October 2017
staying in Knysna
Die ligging en beeld van Knysna is perfek. Idillies en regtig 'n voorreg om te besoek. Ten spyte van die brande wat soveel skade aangerig het, was dit 'n prentjie mooi plek om by te gaan vakansie hou. Al die nabygeleë toeriste aantreklikhede het werklik gesorg vir 'n vol dag elke dag. Ons sal vir seker weer in Knysna en omgewing wil gaan vakanasie hou.
Jeffrey H. - 8th October 2017
staying in Costa Sarda, Knysna
Fantasties! Volgende jaar koop ek eiendom daar .Knysna is 'n fantastiese dorp.
Carlo M. - 4th October 2017
staying in Knysna
Baie jammer oor die verwoestende brande se effek op die pragtige natuurskoon.
John G. - 16th September 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Mooi Island. Goed versorg en veilig.
Isstel B. - 5th September 2017
staying in Paradise, Knysna
Hierdie was ons eerste besoek in Knysna en was aangenaam verras oor die gasvryheid wat die dorpie bied. Daar is ook baie om te doen by die Waterfront en bied ongelooflike geleenthede vir toeriste aan om die aptyt van lewenslus aan te wakker! Ongelukkig is die mense by Spar op die dorp nie baie vriendelik nie, maar andersins het ons 'n goeie ervaring van die res van die dorp ontvang in die kort tyd wat ons gebly het.
Ella D. - 21st August 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Great destination and apartment well situated.
Pat P. - 21st August 2017
staying in Knysna
Dis ons grootste hoop dat als sal wel loop na die vreeslike brand tragedie.
John M. - 21st August 2017
staying in Knysna
Lekker omgewing.
Alida K. - 19th August 2017
staying in Knysna
Die Knysna Vleie vorm sedert 2009 deel van die Garden Route National Park. Die staproetes in die Inheemse Woud is magies. Toeriste kan dit gerus meer ontdek.
Charné H. - 8th August 2017
staying in Knysna
Voel net jammer vir die brand wat plaasgevind het. Kry die boere so jammer.
Rochelle S. - 31st July 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Dit is 'n mooi en stil area met pragtige uitsigte oor die strandmeer en die koppe. Beslis die moeite werd.
Lisa H. - 30th July 2017
staying in Knysna
We ate at East Head Café, great!
Frans M. - 30th July 2017
staying in Paradise, Knysna
Baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Pieter V. - 23rd July 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Baie goeie plek om te gaan rus.
Esmé L. - 17th July 2017
staying in Knysna
Knysna se mense is vriendelik en nie eers die verwoestende brande kon die gasvryheid demp nie.
Lizelle J. - 17th July 2017
staying in Knysna
Dis baie hartseer om die area na die verwoestende brande te sien, maar dit maak 'n mens opnuut dankbaar vir alles wat ons het en die mooi wat ons kan geniet. Knysna sal weer mooi wees.
Marina D. - 17th July 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Die algemene rustigheid van die omgewing.
Julie M. - 17th July 2017
staying in Upper Old Place, Knysna
Naby die middedorp, sentraal.
Francé B. - 17th July 2017
staying in Thesen Islands, Knysna
Mal daaroor!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com