Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kroonstad

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kroonstad

Rated 3.4 out of 5 based on 153 reviews.

Kroonstad

The Lavender Guesthouse

"Ons het gery om kos te gaan koop en nie 'n goeie indruk van die strate gekry nie. Strate was vuil en plek-plek baie swak in stand gehou."

Kroonstad

Helena's Guesthouse

"Sjoe die paaie is regtig in 'n baie slegte toestand. Ons het vir jare by Kroonpark met woonwaens gestaan gedurende die SA Junior Jukskei Kampioenskappe. Die park lyk baie sleg en ek sal niemand aanbeveel om van die park gebruik te maak nie. Beslis nie meer vir toeriste nie."

Kroonstad

Berry Lane Gastehuis

"Jukskei was lekker."

Kroonstad

At the River Guesthouse

"Unfortunately bad potholes litter the Kroonstad road scene."

Kroonstad

The Well Gastehuis en Retreat

"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."

Kroonstad

Krappie's Place

"Some historically interesting places to visit in the vicinity."

Kroonstad

Hadeda Guest House

"Die dorp oor die algemeen is in 'n baie swak toestand!"

Kroonstad

Maak Jouself Tuis

"Hou nie van die plek nie, maar die akkommodasie was die moeite werd."

Kroonstad

Gaggle Inn

"Goeie, groot plattelandse dorp."

Kroonstad

The Lavender Guesthouse

"My alma mater! Sal altyd terugkom."

Kroonstad

Gaggle Inn

"Ongelukkig het hulle dieselfde paadjie gestap as soveel ander dorpe in Suid-Afrika. Baie gevaarlik om daar te ry. En orals drom die dronkies, bedelaars en kinders om die motors."

Kroonstad

Sevens Guesthouse

"Was verras oor die dorp toe ek in die woongebied inbeweeg het."

Kroonstad

Sandstone Gastehuis

"Die stad beskou ons nie as 'n toeristebestemming nie."

Kroonstad

At the River Guesthouse

"My eerste keer in Kroonstad. Het nooit besef die dorp is so groot en goed bestuur nie. Baie netjiese winkelsentrum naby met alles wat ons nodig gehad het vir braai."

Kroonstad

Berry Lane Gastehuis

"Te koud in die winter."

Kroonstad

Den La Kel

"Ek het lank hier gebly en die verval van die dorp is hartverskeurend. Daar is eintlik heelwat om te doen en hopenlik begin die stadsraad nou met verskeie opknappings."

Kroonstad

Micarla's Bed and Breakfast

"Sal graag die militêre installasies weer wil besoek, ná 40 jaar gelede se diensplig."

Kroonstad

Tuscana Villa Guesthouse

"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."

Kroonstad

Den La Kel

"Ons het nie die stad verken nie, slegs oorgeslaap. Dit behoort 'n goeie toeristebestemming te wees."

Kroonstad

Riverstay

"Ons ken nie Kroonstad so goed nie, maar dit lyk na 'n heel rustige plek!"

Kroonstad

The Lighthouse

"Goeie oornagplek."

Kroonstad

Helena's Guesthouse

"Die paaie is baie sleg, skrikwekkend!"

Kroonstad

Riverstay

"Always great Afrikaans hospitality. Perfect midpoint stopover right on the N1!"

Kroonstad

Riverstay

"Het nie genoeg tyd gehad om Kroonstad te verken nie."

Kroonstad

The Elizabeth Guest House

"Paaie baie baie sleg."

Kroonstad

Oppihoek

"Awesome, ons is altyd Desembermaand vir Poison Rally daar en love dit!"

Kroonstad

Sevens Guesthouse

"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."

Kroonstad

Casa la Gracia

"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."

Kroonstad

Oppihoek

"Kroonstad is a good place, but only bad roads here and there."

Kroonstad

No 15 on Fullard

"The roads need a little of attention, however, the city is very clean and it is easy to find places."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!