Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Die gemeenskap van Ballito doen soveel moeite om almal se veiligheid en ervaring te optimaliseer! Die promenade is spotless en word goed in stand gehou. Vir ons was dit veral lekker buite-seisoen!"
"The area is lovely, but shopping malls are limited which is a bit of a thumbs down. Overall it is a lovely place. "
"Wonderful location, everyone needs to go there to feel the warmth and good vibe of the area. "
"Rustige en vriendelike atmosfeer. Eerste keer daar en sal beslis weer gaan."
"Ek dink dit is die beste plek in KZN om vakansie te hou. Jy is mooi sentraal en naby al die lekker kosplekke. Naby aan Ushaka en die hoofstrand! Ek sal dit beslis aanbeveel!"
"Buite seisoen en ons het aangrensende strand gebruik om in see te swem. Warner Beach self was vol."
"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."
"Mooi skoon strande. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Vriendelike mense en als wat nodig is om jou vakansie te geniet is bymekaar."
"Skoon en veilig. Die Beach Bums-restaurant se kos is baie lekker en skep 'n ontspanne atmosfeer."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
The Bridge Holiday Apartment 17"Fantastiese klein dorp met baie karakter. Restaurante het lekker kos en daar is baie om te sien in die omgewing. Stel die hippo en crocodile cruise, Chane se kaasplaas en 'n Cape Vidal uitstappie definitief voor. Beste plek vir al jou benodighede is Banana Box butchery, hulle het alles wat jy sal nodig he in St. Lucia. Goeie manier om die dorp te sien is om te stap, jy sal die natuur soveel better aanskou en die mooiste dinge sien. Pasop net vir die ou seekoei wat ook daar rondloop. "
"Het net een dag oorgeslaap, maar het 'n goeie strand vir vakansie-geleenthede."
"When you turn into Leisure Bay, it is so clean and beautiful and the tree's along the road ─ wow."
"Salt Rock is a clean town and the local people are extremely friendly, we would like to explore more of the town in the future."