Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Chart Manor Cottage and Bachelor Flat

"Naby alles en is vreeslik lekker geswem en gestap."

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Flamboyant 10

"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"

Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Lekker Rus en Vis

"Veilig, mense kan dalk bietjie vriendeliker wees. Ek dink iemand kan 'n besigheid begin waar hulle iets soos scooters of gholfkarretjies uithuur, om rond te ry in Leisure Bay-area. Ook kort daar 'n strandwinkeltjie, alhoewel daar 'n winkeltjie is, is dit 'n ent se stap, baie opdraande. Maar fantastiese plek."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Seaside Lodge

"'n Pragtige strand en omgewing. Redelik stil en skoon."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

11 Driftsands

"Nog steeds die lekkerste vakansiedorp by die see!"

St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."

Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal

Forest Retreat

"It is a nice, quiet place but was a bit far from our family gathering."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Cozumel 212

"Wat regtig nogal kortkom, is 'n goeie supermark, die Spar het afgebrand, maar ek glo dit gaan weer gebou word."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Doo Twah Chalet 6

"Dis meer vir visvang as swem en strandsit. Mens moet ry na swemstrande toe."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Umhlanga Lodge

"It’s one of the safest place be and a home far away from home."

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

Siesta-on-Ocean

"Baie rustige atmosfeer met die nodig winkels in die omgewing. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Old and New Bed and Breakfast

"Alhoewel die strandfront 'n lekker staproete het al langs die strand, is Umhlanga nie vir my 'n rustige wegbreekdorp om van die harwar van die stad weg te kom. Dit is baie besig en orals word groot kantoorgebou opgerig. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

Executive Beach Apartment's

"Pragtige plek. Pragtige strande. "

Howick, KwaZulu-Natal

Piccadilly Farm Accommodation

"Howick is lovely and close to many wonderful sights and interesting places for visitors. Loved exploring the midlands area. "

Warner Beach, KwaZulu-Natal

16 Cabanas Del Mar

"Die getyepoel by Warner se strand is wonderlik vir klein kindertjies. Ons het 3 dae goor weer gehad. Het nie geweet dat die Kaap se stormwinde van tyd tot tyd Natal toe kom nie. "

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Holiday Apartment 19

"Sal enige tyd weer Uvongo besoek."

Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal

Tracey's B&B

"Pragtige omgewing met heerlike restaurante naby."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

55 Surf Bay Sands

"Pragtig, sal enige tyd weer Shelly Beach toe gaan."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Holiday Apartment 19

"Lief vir Uvongo, maar die strand en geriewe het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar wat baie hartseer is."

Winklespruit, KwaZulu-Natal

The Boardwalk 35

"Winkels lekker naby, so mens hoef glad nie ver te ry nie."

Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Retreat

"Pennington is 'n rustige dorpie. Half weggesteek van al die gejaag. Dis groen en bebos en skep 'n rustige atmosfeer. Naby genoeg aan ander strande om te ry en plekke te besoek. "

Page
Page 238 - Showing 7111 to 7140
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!