Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.

Durban, KwaZulu-Natal

Gooderson Tropicana Hotel

"Ek kan nie glo dat die area waar ons gebly het so mooi en skoon is nie."

Pennington, KwaZulu-Natal

18 on Douglas

"Die dorpie en die mense is baie oulik. Die strand restaurant was iets besonders, heerlike kos teen bekostigbare pryse en goeie diens. Daar is nie 'n groot verskeidenheid supermarkte nie en voldoen dus nie aan alles wat 'n reiseger sal benodig nie."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

On the Beach

"Lovely place to vacation. Accommodates everyone."

Durban, KwaZulu-Natal

Road Lodge Durban

"Durban is amazing, beautiful weather."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Stella Maris 144

"Min restaurante van goeie gehalte naby."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Shangrila Holiday Flat 508

"Daar was niks tekort gewees nie, alles reg rondom jou."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Dis 'n baie mooi strand en area. Kinders kan baie lekker daar speel op die strand area en rotse. Rivier wat stadig daar uitmond maak dit 'n lekker speelplek."

Howick, KwaZulu-Natal

Giverny Cottages

"Cool weather. I wish I could stay there for longer."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Albatros 206

"Die hoofstrand was Saterdag chaos met mense wat sit en drink en rommel orals los en dit was nie lekker nie en die lifeguards is onprofessioneel."

Hillcrest, KwaZulu-Natal

La Casa Nostra Villa Rose Garden

"Quiet suburbs with lots of interesting places, farmers market, farm restaurants, ideal place if you are looking for a quiet place to unwind and recharge the batteries!"

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 134

"Awesome place. Shopping centres close by. Cleanliness was excellent. Very clean and tidy."

Durban, KwaZulu-Natal

Sommersby Bed & Breakfast

"Durban was not bad but Ushaka Marine was boring as they were closed at water slides side, the beach was also dirty on Saturday, I even saw the condoms there. So yeah, it was not ayoba. "

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

A Whale's Tale Beach House

"Wonderlike vakansiebestemming!"

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Beverley Country Cottages

"Lovely pet-friendly restaurants! Some even had doggie menus!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Shangri la 408

"Not many places close by to go out, closest place is Galleria mall. "

St Lucia, KwaZulu-Natal

Shonalanga Lodge

"St. Lucia is 'n pragtige plek, asemrowende natuur en baie rustig."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Residence

"Was verbaas oor die aanbod van winkels en malls se groot verskeidenheid en alles ook netjies en modern. Veilige strand met lewensredders en genoeg te sien in die direkte omgewing. 'n Groot dorp met 'n plattelandse gevoel. Heerlike kuier, sal graag weer gaan."

Margate, KwaZulu-Natal

See Uitsig

"Deur die dag is dit fine, maar baie gevaarlik in die nag, nie 'n plesier om te geniet in die aand nie."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

3 Key Largo

"Convenient and everything of interest is in close vicinity!"

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

412 L'Escalier

"Was beïndruk met hoe die mense die strand skoon hou. Was veilig om langs die see te stap."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Villa Mia 12

"A very relaxed and quiet town with a great beach and friendly people."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

32 Ocean Breeze

"Only local shopping and travels."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Breakerview Bay 26

"Not great beaches for swimming or kiddies, but lovely for walking."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Carrick-A-Rede 1

"Sal nie omgee om weer daar vakansie te gaan hou nie."

Sodwana Bay, KwaZulu-Natal

Sodwana Bay Lodge Cottages

"Ons het baie lekker daar gekuier. Die huisies is baie luuks en ons probleempie was onmiddellik uitgesorteer deur die vriendelike mense daar."

Howick, KwaZulu-Natal

Ultima Thule Cottages

"There are lots to do and see around Howick, away from the hustle and bustle of city life."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Dit is my mees verkiesde vakansie-area by die see."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Chalets

"Sal nie weer daar bespreek nie."

Page
Page 99 - Showing 2941 to 2970
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!