Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

L'Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in L'Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 127 reviews.

L'Agulhas

212 On Main

"Beste plek om te wees."

L'Agulhas

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Ongelooflike mooi area met baie om te doen. "

L'Agulhas

12 on Cooper at Agulhas

"Peaceful and loads to do ─ great fishing."

L'Agulhas

12 on Golf

"Was nog altyd my gunstelingplek by die see, Struisbaai en L'Agulhus. Die see se kleur verander aanhoudend deur die dag en die strande en dorpies is baie skoon. Mense baie vriendelik."

L'Agulhas

L Agulhas Main at 51

"`n Oord om weer te besoek."

L'Agulhas

South of Africa Self-Catering Accommodation

"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"

L'Agulhas

L Agulhas Main at 51

"Awesome vakansieplek!"

L'Agulhas

Wafra

"Nie te ver vanaf sekere wynroetes af as mens daarvan hou. Lekker baie stapplek."

L'Agulhas

La Lise

"Lekker tyd, goeie ligging."

L'Agulhas

12 on Golf

"Besonderse plek om te besoek met heelwat besienswaardighede."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Sal weer daar uitkom."

L'Agulhas

12 on Golf

"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Ongerepte, rustige kusdorp. "

L'Agulhas

La Lise

"Die nuwe Southermost Tip topografiese kaart van Afrika is iets besonders om te beleef. Baie goed gedoen!"

L'Agulhas

12 on Golf

"Sal dit beslis aanbeveel. Een van die mooiste plekke in ons land. "

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."

L'Agulhas

Bietou Self-catering Garden Cottage

"Pragtige plekkie en die moeite werd om daarheen te ry. "

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Skoon, rustig, veilig en koel."

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Stunning, mooi, rustig, relaxing, gawe mense, great kos."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Almal wat kan moet dit self ervaar. Werklik 'n plek waar jy dadelik tuis voel."

L'Agulhas

12 on Golf

"Baie besienswaardighede."

L'Agulhas

Hillside

"Beautiful, serene, paradise! Truly a blessing to be in one of God's best creations. Will be back soon."

L'Agulhas

À La Mer

"Fantasties. Sal graag eendag daar wil kom aftree."

L'Agulhas

L'Agulhas Homestay

"Beautiful time with beautiful hosts."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"What an awesome place!"

L'Agulhas

Hillside

"Wonderlik om werkende ligtoring in die aand te sien werk! Beeldskone omgewing!"

L'Agulhas

Agulhas Country Lodge

"Baie goed geleë rondom al die besienswaardighede, met eie restaurant. "

L'Agulhas

Hillside

"We enjoyed the coffee shops and restaurants. "

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Baie lekker gebly. Sal dit met 'n oop gemoed aanbeveel."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!