Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

L'Agulhas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in L'Agulhas

Rated 4.7 out of 5 based on 127 reviews.

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Net een woord: pragtig! Heerlik om te stap op die walkway na die suidste punt en verby die ligtoring! Heerlike restaurante, rustige, mooi omgewing!"

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Daar is nie veel om te doen in L'Agulhas/Struisbaai nie en sal voorstel dat mense dit net 'n dagbesoek maak. Die restaurante is 'n bietjie duur en diens nie te goed nie."

L'Agulhas

Fisant and Tobie

"Pragtige doprie met baie karakter."

L'Agulhas

Fisant and Tobie

"Het daar as kind vakansie tye groot geword en moet se dit het redelik uitgebrei en lyk fantasties!"

L'Agulhas

Kani Traki Beach Cottage

"Pragtige kusdorpie."

L'Agulhas

12 on Golf

"Pragtige plekkie, rustigheid vir liggaam en siel."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Pragtige en wonderlike dorp en vakansie plek."

L'Agulhas

South Point Self Guest Lodge

"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."

L'Agulhas

12 on Golf

"Pragtige netjiese plek en die strand by Struisbaai is lieflik."

L'Agulhas

South Point Self Guest Lodge

"Ons eerste besoek hier en met geen vooropgestelde verwagtings. Vir ons was aangenaam."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Heerlike plattelandse kusdorp om te verken. Mev Fourie by die Inligtingsburo in die vuurtoring het uit haar pad gegaan om met die nodige kaarte en inligting ons by ons voëlkykbestemmings te bring en ons het heerlik gestap op die netjiese wandelpaadjies langs die kus. Dis gerieflik naby ander interessante plekke soos Struisbaai, Elim, De Mond en Waenhuiskrans."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Pragtige plek."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Die bestemming het baie om te bied vir iemand wat fisies aktief is. 'n Buiteluggimnasium is hoe 'n mens L'Agullhas kan beskryf. En nog mooi daarby ook. "

L'Agulhas

12 on Golf

"Definitely a place to remember and recommend."

L'Agulhas

Fisant and Tobie

"Gaan besoek die nuwe ikoniese struktuur by die mees suidelike punt in Afrika!"

L'Agulhas

12 on Golf

"'n Moet-sien vakansiebestemming!"

L'Agulhas

8 on Shannon

"A wonderful place to relax and unwind."

L'Agulhas

Africa's Tip

"Lekker geëet by Seagulls Restaurant. The Wine Boutique en Suidpunt Potpourri is ook tops! "

L'Agulhas

12 on Golf

"Dusty road to southern most tip of our beautiful continent needs serious attention."

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Dit is net nie waarde vir geld nie."

L'Agulhas

12 on Golf

"Pragtige vakansie plekkie!"

L'Agulhas

Fisant and Tobie

"Prag natuurskoon. Skoon, veilige omgewing."

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"'n Miskende toerisme-eindpunt."

L'Agulhas

Fisant and Tobie

"Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan."

L'Agulhas

Cape Agulhas Guest House

"Beautiful scenery, nice restaurants, clean surroundings."

L'Agulhas

Pa Nanna's Place

"Heerlik met interessante besienswaardighede. "

L'Agulhas

Africa's Tip

"Ek, my familie en vriende gaan elke keer terug Agulhas toe omdat dit so 'n pragtige en aangename plek is, en dit is ook ideaal vir hengel. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!