Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Lady Grey

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lady Grey

Rated 4.1 out of 5 based on 109 reviews.

Lady Grey

Glen Doone Farming

"Voldoen aan al ons verwagtinge."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Niks veel om daar te doen nie."

Lady Grey

Mountain Charcoal Guest House

"Die berge is absoluut asemrowend. As jy soek na rustigheid,vars lug en natuur, dan is dit die plekkie vir jou."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Interessante dorpie. Ons het die baie mooi Joubertpas gery."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"The townspeople where super friendly. What an amazing little town. Made us feel like we were one of them."

Lady Grey

Comfrey Cottage Collection

"We only had one night there in a torrential rain storm. But it seems a very pretty town with lots of historical interest."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Historiese besienswaardighede. Moontlikhede vir 4x4- en veldfiets-entoesiaste."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Lady Grey het baie potensiaal."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Dis een van daai plekke wat die Engelse noem a hidden gem. Sal dit aanbeveel, gaan ry die gravel passes, swem in die dorpsdam en gaan stap na die kransaasvoëls toe. Jy sal nie spyt wees nie."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Impressive mountains. Did not drive through the town as our accommodation was short of the town."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Ons het op 'n Sondag deurgery, so daar was geen plekke laatmiddag oop om iets te ete te kry nie. Baie min om te sien in Lady Grey."

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Pragtige omgewing en vir seker die moeite werd om te besoek."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Nice small town in the middle of the mountains."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Lekker gekuier daar en toeriste kan dit gerus besoek."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Die dorpie het die potensiaal om die Oos Kaap se Clarens te word. Baie geboue is egter verwaarloos en daar is nie netjiese skoon winkels om by inkopies te doen nie. Die natuur is prentjie mooi."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Van die min tyd wat ons in die dorp self spandeer het kon ons sien dat dorp baie netjies en skoon is."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Daar is heelwat om te ervaar in en om Lady Grey, soos die Joubertspas, die Lammergeier-reservaat en die Oranje-/Vistonnel-uitlaat in die omgewing."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Pretty little town far from the main route."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Baie mooi deel van ons land."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Die area is prentjiemooi."

Lady Grey

Karnmelkspruit River Resort

"Natuurskoon en die mooiste natuurtonele. Ons het Joubertspas gery en dit is asemrowend mooi gewees. Lady Grey is ook 'n mooi dorpie en die kerk in Kerkstraat is die mooiste handewerk."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Behalwe van die passe is daar nie veel om te doen nie. "

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Wonderlike plekkie. Sou graag langer wou bly."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Die dorp het agteruit gegaan. Slegte pad van Aliwal-Noord af."

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Pragtige omgewing en die moeite werd om te besoek."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Baie mooi geleë dorpie. Pad in is spesiaal met antieke bome wat 'n baie mooi laning maak. Die winkel Food Zone het vars en mooi groente en vrugte. Die pad oor Jacobs pas is pragtig."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Joubertpas beslis die moeite werd om te ry."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Ons het 4x4 roetes in die omgewing kom ry. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!