Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Lady Grey

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lady Grey

Rated 4.1 out of 5 based on 109 reviews.

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Baie mooi omgewing met vele "off road" en 4x4-roetes."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Moeilike vraag om te beantwoord. Ek sal nie oorweeg om in die dorp oor te slaap nie. Baie bedelaars wat op jou toesak as jy by 'n winkeltjie stop. Die dorpie self het geen aantrekkingskrag nie - die omgewing wel as stilte, afgesonderdheid, natuurskoon jou ding is."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Pragtige omgewing met baie mooi plekke om te besoek."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Pragtig, mooi en skoon dorp!"

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"An attractive village in a beautiful mountain setting."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"Goeie beginpunt om die Oos-Kaapse grondpaaie aan te durf."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Pragtige omgewing met mooi natuurskoon."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"'n Mooi skoon dorpie teen die berge."

Lady Grey

Millers Wood Cabins

"We were not able to explore Lady Grey."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Dis 'n baie klein dorpie, maar in 'n pragtige omgewing."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Pragtig."

Lady Grey

Comfrey Cottage Collection

"Jammer van die vervalle geboue in Lady Grey."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Sal baie graag weer Lady Grey besoek met meer tyd tot my beskikking!"

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Small. Beautiful and friendly town."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Baie mooi dorpie."

Lady Grey

8 on George Guest House

"Klein plekkie, baie mooi en ons het die dorp en die gemeenskap en die hele ervaring regtig geniet!"

Lady Grey

Karnmelkspruit River Resort

"Was omtrent 10 jaar terug in Lady Grey. Sedertdien het dorpie baie agteruit gegaan. Lyk baie verwaarloos. Maar as basis om omgewing te verken is dit ideaal. Joubertspas was in baie slegte toestand!"

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Mooi dorpie in pragtige omgewing."

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"Lady Grey is ‘n pragtige dorpie."

Lady Grey

Lupela Lodge

"Pragtige omgewing, en naby verskeie passe."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Beslis 'n moet vir diegene wat natuurskoon, berge en die platteland waardeer."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Baie geluk aan die munisipaliteit van Lady Grey, die dorp is so skoon, ons het nie 'n enkele papier gesien in die strate of die sypaadjies nie. Die strate is lekker breed. Die mense baie vriendelik en daar is 'n rustige atmosfeer."

Lady Grey

Gairtney Guest Farm

"Baie lekker rustige klein dorpie."

Lady Grey

The Grey Lady

"Baie rustige en karaktervolle ou dorpie. Alle inwoners baie vriendelik."

Lady Grey

Blue Pepper Guest House

"The people of Lady Grey are just amazing. They go out of their way to assist you and are super friendly."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Lekker as jy net wil oorslaap op pad na die Oos-Kaap."

Lady Grey

Mountain View Country Inn

"Lady Grey is 'n pragtige dorpie met baie karakter. Dis baie stil en rustig en die berge wat dit omring verseker 'n mooi uitsig van alle kante af."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!