Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Laingsburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Laingsburg

Rated 3.6 out of 5 based on 107 reviews.

Laingsburg

Laings Lodge

"Goed vir oornag rus op pad Kaap toe."

Laingsburg

Golf View Guest House

"Beautiful place!"

Laingsburg

Swartberg Street Guest House

"The Flood Museum is a must see. "

Laingsburg

Herambi Guest House

"Ons was eintlik tekort hier om die dorp te verken."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Good stop over and convenient. Very quaint when you move further away from the main road and into the town itself."

Laingsburg

Herambi Guest House

"It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat. "

Laingsburg

The Grand Hotel

"Interessante museum op die dorp en 'n klipgooi van Matjiesfontein af."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Heerlik gekuier met Afrikaanse mense."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Dis vir my 'n mooi, skoon dorp. "

Laingsburg

Witteberg Nature Reserve

"'n Besonderse plek, maar as jy nie die natuur en stilte kan geniet, maar sommige mense sal nie van die omgewing hou nie."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Baie om te doen in die omgewing, die wynroete is regtig naby, dan is daar ook natuurlik Sutherland en Matjiesfontein."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Baie baie oulike dorpie! Het tot die museum besoek!"

Laingsburg

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

"Oulike dorp, ek sal nou nie self in die dorp oorbly nie, maar die omliggende plekke is 'n moet sien en daar is baie plekkies wat ek dink jul by jul lys kan gaan voeg. Ons het Oudsthoorn toe gery en Calitzdorp wat meer bied."

Laingsburg

Golf View Guest House

"Good safe stopover to or from Cape Town."

Laingsburg

Swartberg Street Guest House

"Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!"

Laingsburg

Herambi Guest House

"Dit was te warm om iets te onderneem."

Laingsburg

Wagendrift Lodge

"Laingsburg self bied nie veel nie, maar is 'n tipiese Karoodorpie. Vir iemand wat hou van Karoo is dit ideaal, want die omgewing bied baie onverwagte wonders."

Laingsburg

Laings Lodge

"Behalwe vir die museum en borde wat die vloed vlakke van die tragiese vloed aandui is daar nie veel te sien nie. Die rustige klein dorpie en unieke Karoo skoonheid maak egter daarvoor op. Restaurante en wegneem ete plekke verskaf 'n lafenis na die lang rite deur die Karoo."

Laingsburg

Wagendrift Lodge

"Museum was geweldig interessant. Veral ouer dame wat daar werk en vloedramp self beleef het, het vertelling nog lewendiger gemaak."

Laingsburg

Laings Lodge

"Leersaam oor vloed en inligtingsborde in dorp. Aandete en koffiewinkels na ure net beperkte opsies. "

Laingsburg

The Grand Hotel

"Matjiesfontein is 'n klipgooi weg."

Laingsburg

Swartberg Street Guest House

"Die inligting oor die vloede in 1981 is baie interessant."

Laingsburg

Brinksfontein Guest House

"Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geëet en gedrink word."

Laingsburg

The Grand Hotel

"Karooplante in die omgewing is pragtig."

Laingsburg

Witteberg Nature Reserve

"'n Harde en droë wêreld en tog op sy manier, al is dit droog, te besoek."

Laingsburg

Herambi Guest House

"Die dorp se netheid het ons opgeval. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!