Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 1235 reviews.

Myburgh Park, Langebaan

Hacienda Felicia

"Veilig en stil en naby genoeg aan die dorp en strand."

Langebaan

Captain's Cabin

"Pragtige dorp met vriendelike mense. Dit was 'n baie positiewe ervaring en ons sal beslis terugkeer. "

Langebaan

Indigo Crescent

"Lekker plek met vriendelike mense."

Langebaan

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate

"Pragtige dorpie, perfek vir toeriste en vakansiegangers!"

Langebaan

Seeduiker

"Gawe plek om te oornag as jy die omgewing wil verken."

Langebaan

Forty Six

"Goeie tyd om te kuier want windstil en reën snags. Ook nie té besig nie."

Langebaan

Meeulander

"Uitstekende rustige plek en weer was wonderlik."

Olifantskop, Langebaan

Steenbokkie

"Dankie, Irene jou plek is awesome. "

Langebaan

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

"Excellent travel destination. "

Langebaan

Slaley Beach Cottage

"Perfekte dorpie vir ‘n wegbreek."

Langebaan

Kestrel's Nest

"Langebaan was awesome!"

Myburgh Park, Langebaan

Kite Mansion Penthouse

"Baie veilig en besienswaardig."

Langebaan

Tomma se Huis

"Langebaan is 'n uitstekende toeristebestemming en bied ietsie van alles vir die hele gesin."

Langebaan

Bella Mia

"Winkels is almal oop tot laat. Winkels is goedkoop en verkoop alles. Strand is altyd netjies en Langebaan is definitief een van my gunstelinge."

Langebaan

Langebaan-On-Sea

"Pragtige bestemming!"

Langebaan

Langebaan Long Beach Cabanas

"Nice beach, try the local brewery, we enjoyed it. Club Mykonos provides Casino entertainment. Some good restaurants in the area."

Langebaan

Speelhuis

"Fantastiese plek."

Langebaan

Whispering Waves Self-Catering Unit

"Very few activities for young kids during winter season, need an indoor activity venue."

Langebaan

Whispering Waves Self-Catering Unit

"Very few activities for young kids during winter season, need an indoor activity venue."

Myburgh Park, Langebaan

Best-View Loft Woonstel

"A centralised connection to a lot of tourist attractions. Warm, friendly interactions were to be found along every route."

Myburgh Park, Langebaan

Hacienda Felicia

"It's a very quiet upmarket area and you feel so safe around it."

Langebaan

Bella Mia

"Langebaan should be a favourite destination for every traveller, breathtaking scenery, friendly and welcoming hospitality. The coffee shops and restaurants are truly customer friendly with hands on managers on duty at all times. Love Langebaan long time. "

Calypso Beach, Langebaan

West Coast Life Lodges

"I just love everything about Calypso Beach. I'll promote Calypso Beach and for the future this will be my holiday destination on the West Coast."

Langebaan

Break-A-Way

"Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek. "

Langebaan

Captain's Cabin

"Goeie bestemming met die nodige naby en 'n lekker skoon strand. Ons tyd daar was net te min."

Calypso Beach, Langebaan

West Coast Life Lodges

"Wonderlike plek, wens net daar kon meer eetplekke wees waarna mens kan loop."

Langebaan

Friends Self-catering Apartment

"Mooi, netjies en baie rustig. Die regte plek om 'n vakansie naweek te gaan geniet."

Langebaan

Tin Tin's Cabin

"Een van die mooiste en vriendelikste plekke!"

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!