Verified Reviews of Langebaan

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Langebaan

Rated 4.63 out of 5 based on 897 reviews.
Lynn H. - 10th September 2015
staying in Langebaan
Langebaan is definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel vir vakansie want die aangrensende dorpies is baie interresant om te besoek.
Johan S. - 8th September 2015
staying in Langebaan
Pragtige area. Ons het ook die besoek aan die West Coast National Park geniet.
Mike C. - 4th September 2015
staying in Langebaan
Langebaan is a nice destination.
Susan H. - 27th August 2015
staying in Langebaan
Lekker plek om te bly.
Hermanie B. - 19th August 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Goeie plek, die weer het ons n bietjie teleurgestel maar dit is buite almal se beheer.
Marina V. - 14th August 2015
staying in Langebaan
Langebaan is 'n awesome plek - sal weer besoek.
Salome M. - 24th July 2015
staying in Langebaan
Lekker rustig en netjies.
Johan V. - 20th July 2015
staying in Langebaan
Baie mooi en rustige dorp.
Dirk W. - 15th July 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Perfek vir iemand wat stilte waardeer. Ietwat verwyder van restaurante en inkopies (kan nie soontoe stap nie).
Jd V. - 15th July 2015
staying in Langebaan
My voorstel is wel dat die park 'n besigtigingstoer kan reël na Church Haven. Ons was nie toegelaat om daar te kan ingaan nie en voel werklik dit is een van die plekkies wat ons wou besoek en foto's te neem. As jy dit dan nie mag besoek nie maak 'n plan.
Irene E. - 9th July 2015
staying in Langebaan
Lots to do and places to eat. People are very friendly.
Adel V. - 3rd July 2015
staying in Langebaan
Nie genoeg vir kinders om te doen nie al is daar strande. 'n Lekker warm swembad in die winter sou lekker gewees het soos by Club Mykonos maar dit is net vir members only.
Deirdre L. - 22nd June 2015
staying in Langebaan
Wonderful place, and nice things to do.
Laetitia M. - 21st June 2015
staying in Langebaan
Nice for a relaxing and restful period.
Christel N. - 17th June 2015
staying in Langebaan
Mooi, vriendelike kusdorpie waar jy vir myle kan stap op die stand of sommer oral!
Donald A. - 4th June 2015
staying in Langebaan
Fantastiese vakansiebestemming.
Retha C. - 23rd May 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Strand is skoon. Veilige omgewing.
Anton F. - 23rd May 2015
staying in Langebaan
Love the place.
Myleen O. - 15th May 2015
staying in Langebaan
Weskus het besonderse bekoring en so ook Langebaan. Sal enige tyd teruggaan.
Chris D. - 14th May 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Calypso Beach baie netjiese en mooi plek.
Bertus T. - 14th May 2015
staying in Langebaan
What a fantastic town, we really enjoyed Langebaan. Will definitely visit Langebaan again.
Verne V. - 7th May 2015
staying in Langebaan
Ons het dit ongelukkig getref dat die Lagoon Fees aan die gang was, en parkering om by 'n eetplekke uit te kom was bykans onmoontlik, maar Langebaan is 'n baie aangename bestemming en ons sal dit sterk aanbeveel!
Heike F. - 7th May 2015
staying in Langebaan
Daar was 'n fees gewees die naweek wat ons daar was maar was baie swak geadverteer. Dink hulle kan regtig daaraan werk. Verder is dit een awesome dorp.
Ntombi M. - 7th May 2015
staying in Langebaan
We enjoyed our vacation.
Ben E. - 20th April 2015
staying in Langebaan
Baie lekker. Dit is hoekom ons gereeld daarheen gaan.
Adriana V. - 11th April 2015
staying in Langebaan
It was however quite cool in the evening, but otherwise, enough shops available and more than one could think to see in and around Langebaan.
Marlene N. - 10th April 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Pragtige deel van Langebaan. Mooi en veilige strand. Veilig om daar te stap, selfs in die aand.
Patty C. - 2nd April 2015
staying in Langebaan
Ek like die plek. Ek voel tuis in Langebaan.
Heidi F. - 30th March 2015
staying in Langebaan
Dit was die eerste keer dat ek TravelGround gebruik het en die diens was wonderlik!
Francois M. - 18th March 2015
staying in Langebaan
Strand langs die meer heerlik. Die maklike toegang tot die Weskuspark maak die dorp 'n baie gerieflike oornagplek.
Tertia S. - 16th March 2015
staying in Langebaan
Jammer dat ek net 'n naweek in Langebaan spandeer het. Sal definitief teruggaan.
Alicia S. - 12th March 2015
staying in Langebaan
Wonderlike dorpie met vriendelike mense!
Hanti E. - 10th March 2015
staying in Langebaan
Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!
Debbie D. - 9th March 2015
staying in Langebaan
Langebaan is 'n pragtige en rustige plekkie. Die mense natuurlik ook baie vriendelik en baie gaaf. Ek sal enige tyd in Langebaan gaan bly.
Brian D. - 23rd February 2015
staying in Langebaan
Isolated town - you need to want surfing or do other water sports to truly enjoy it. The golf course looks good though.
Marlene W. - 17th February 2015
staying in Langebaan
Daar is so baie dinge om te doen in die omgewing - sou graag langer wou bly.
Faans R. - 15th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is 'n fantastiese vakansiebestemming met top eetplekke en lieflike strande langs die meer.
Glen B. - 12th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is baie lekker vir enige iemand, gesinne met klein kinders of groter kinders of geen kinders. Swem in die strandmeer is ook baie lekker want dit is vlak en daar is geen golwe en min strome. Ons het middagete gehad by die hawe in Langebaan wat ook baie lekker was, van die beste Hake en Chips wat ek nog gehad het. En beste van als dit is maar net 2 ure se ry van my huis af!
Jonathan P. - 6th February 2015
staying in Langebaan
Langebaan is a great, a stunning place you can visit at any time of the year!
Johan S. - 26th January 2015
staying in Calypso Beach, Langebaan
Uitstekend!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]