Verified Reviews of Lanseria

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lanseria

Rated 4.38 out of 5 based on 26 reviews.
Johann N. - 30th October 2018
staying in Lanseria
Ek maak eerder van Lanseria gebruik as dit moontlik is vir binnelandse vlugte i.p.v. O.R. Tambo.
Chris G. - 8th October 2018
staying in Lanseria
Ek sien daar is baie verbouiings en vermoed hulle reik na hoër internasionale status. Alhoewel dit as internasionale lughawe bemark word. Is dit in my opinie nog nie op standaard nie. Byvoorbeeld te min fasiliteite vir verversings (geen fasiliteite vir 'n laat aankoms nie), die loop na die huurmotorfasiliteite snags is donker en ver ('n paar spreiligte kan die ding doen). Personeel is vriendelik en behulpsaam en die voorsiening van koffie en tee, tydskrifte en koerant (gratis) in die waglokaal voor die vlug (dagvlug) is 'n welkome byvoordeel.
Monique H. - 23rd July 2018
staying in Lanseria
Dis die perfekte plek as jy 'n wegbreek van alles en almal af soek.
Carin B. - 3rd July 2018
staying in Lanseria
Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly.
Rika T. - 29th May 2018
staying in Lanseria
Lanseria is die ideale lughawe om op te land veral met ouer mense en ook indien jy rolstoel bystand nodig het. Dit is net soveel meer gerieflik en almal is uiters hulpvaardig.
Edward T. - 14th May 2018
staying in Lanseria
Het ongelukkig net oorgeslaap en nie veel rondbeweeg nie. Sal dit volgende keer probeer.
Charity M. - 8th May 2018
staying in Lanseria
Great for a person looking to spend some tranquil time. It's a breath of fresh air.
Lebogang L. - 28th March 2018
staying in Lanseria
Very remote area but great for relaxation, more of a "stay in" location.
Magda P. - 27th February 2018
staying in Lanseria
Die assistent kok het nie geweet hoe om spek gaar te maak nie, dit was rou, wors was ook nie gaar nie en kon ook nie perculated koffie maak nie. Koffie beker vol moer gekry. Maar het baie lekker gebly.
Nico S. - 24th February 2018
staying in Lanseria
Goed gewees.
Leon G. - 13th February 2018
staying in Lanseria
Sekerlik nie 'n plek om jou jaarlikse vakansie te hou nie, maar vir oorslaap vir 'n sakebesoek of soos in ons geval 'n troue te vêr van ons huis om terug te ry sal ek regtig aanbeveel.
Marli D. - 7th February 2018
staying in Lanseria
Slegs sewe minute se ry van Lanseria Lughawe af.
Angelo F. - 22nd January 2018
staying in Lanseria
Dis 'n lekker wegbreekbestemming waar bome en bos is, en die sterre mooi in die aand uitgebeeld word.
Riaan B. - 11th September 2017
staying in Lanseria
Die verblyf kan verseker aanbeveel word weens die ligging, ontspanne atmosfeer en verskeie aktiwiteite wat van daar gedoen en ervaar kan word.
Gerda D. - 28th August 2017
staying in Lanseria
Hills and Dales is gerieflik naby aan Lanseria. Voornemende gaste moet net paraat wees vir "smash and grabbers" indien hulle in die aand op die R512 na Lanseria reis.
Braam C. - 26th July 2017
staying in Lanseria
Goed vir oornag.
Renette B. - 30th March 2017
staying in Lanseria
Nie te ver om te ry nie, maar ver genoeg om nie meer deel te wees van die stadsgewoel nie.
Maritha B. - 1st March 2017
staying in Lanseria
Beautiful!
Gloria N. - 1st January 2017
staying in Lanseria
Close to the airport and Sandton - loved it. Easy traffic. Lanseria is a beautiful holiday destination
Elize Z. - 5th November 2016
staying in Lanseria
Baie om te doen in omgewing.
Saretta G. - 31st July 2016
staying in Lanseria
Te kort verblyf om kommentaar te regverdig. Nie eie voertuig gehad nie - met Uber gereis.
Jeanine T. - 4th May 2016
staying in Lanseria
Stornoway Lodge en Maggie's Farm maak vir 'n prettige dag uit met kinders.
Victor A. - 17th March 2016
staying in Lanseria
Hou dit so.
Philip S. - 7th March 2016
staying in Lanseria
Ek sal in die toekoms net van Lanseria af vlieg na ander bestemmings in SA. Rustige atmosfeer, maklike verkeer tot en van daar, naby aan Pretoria.
Jaco S. - 21st August 2015
staying in Lanseria
Gerieflik naby lughawe sonder die verkeer na OR Thambo.
Liezel V. - 5th June 2015
staying in Lanseria
Baie gerieflike en pragtige omgewing!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com