Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Little Brak River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Little Brak River

Rated 4.8 out of 5 based on 21 reviews.

Little Brak River

Rus n Bietjie

"Rustige, mooi area. Jy het 'n pragtige uitsig van beide die berge en see op plekke. Minder winkeltjies, maar naby genoeg aan die groter plekke soos, Hartenbos sou jy meer opsies nodig hê."

Little Brak River

Rus n Bietjie

"Die strande is dierevriendelik. Die omgewing is skoon en die area veilig."

Little Brak River

Belle Vue

"Mooi, klein dorpie."

Little Brak River

Belle Vue

"Lekker dorpie."

Little Brak River

Gatsby's Selfsorg Akkommodasie

"Ons was goed verras. 'n Stukkie hemel weggesteek."

Little Brak River

Golly's Blessing

"Familie vriendelik, lekker see en strand."

Little Brak River

Apartment Rosa

"Winkels genoeg wat jy nodig het. Alles bymekaar."

Little Brak River

Golly's Blessing

"Eerste keer vakansie daar, maar beslis nie die laaste nie."

Little Brak River

Gatsby's Selfsorg Akkommodasie

"Baie veilig en netjies sal weer daar bly."

Little Brak River

Golly's Blessing

"Kleinbrak Rivier is 'n pragtige plek soos ek gesê het. Baie rustig en ons het baie lekker gekuier. Toeriste kan gerus 'n draai daar gaan maak."

Little Brak River

Rus n Bietjie

"Little Brak is a very beautiful and peaceful town with a beautiful, clean and pet-friendly beach."

Little Brak River

Maison Bougies

"Lekker strand. Toegang tot als, baie gemaklik."

Little Brak River

Golly's Blessing

"Lieflike strand en behuising."

Little Brak River

Rus n Bietjie

"Klein-Brakrivier is a great and beautiful area."

Little Brak River

Rus n Bietjie

"The people in Kleinbrak are very friendly and there are many unique shops to buy unusual items."

Little Brak River

Maison Bougies

"Ek dink dit is 'n pragtige gebied en ook baie veilig vir mnse wat daar bly maar as jy van 'n ander gebied kom sal jy nie veilig voel met voertuie wat in die straat moet staan nie. Vriendelike mense."

Little Brak River

Rus n Bietjie

"Klein-Brakrivier is weg van die besige Mosselbaai-area, maar naby 'n baie lekker swemstrand."

Little Brak River

Jonkersberg Holiday House 33907

"Love the area and will visit again."

Little Brak River

Fraaiuitsig Huisie

"Rustige klein kusdorpie."

Little Brak River

Maison Bougies

"Dit is beslis 'n omgewing om in te gaan vakansie hou. Dis heerlik sentraal en baie mooi omgewing."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!