Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 14th April 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment.
. - 10th April 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Bustling creative town close to Kruger and Blyde River Canyon.
. - 9th April 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Good place to visit evergreen.
. - 8th April 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd.
. - 4th April 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
'n Mooi area.
. - 3rd April 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens.
. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lieflike klein dorpie waar jy al die nodige kan doen.
. - 27th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Friendly little town, central area for day trips.
. - 25th March 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Magoebaskloof wonderlike plekke om te besoek.
. - 25th March 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie klein plekke. Ideaal vir 'n vinnige ontbyt of middagete.
. - 25th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie.
. - 21st March 2019
staying in George's Valley, Lowveld
Pragtig.
. - 19th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel
. - 18th March 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Klein, maar besige dorpie met die beste melkskommels in die land!
. - 18th March 2019
staying in Kampersrus AH, Lowveld
Vriendelik, lekker atmosfeer, netjiese verblyf!
. - 17th March 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Vreeslik baie mooi en vriendelike mense.
. - 12th March 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die dorp self is nou seker nie eintlik 'n toeriste attraksie tensy jy belangstel in oopgroef myne. Maar met Kruger om die draai 'n ideale oornagplek.
. - 11th March 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Groot en pragtige plek.
. - 11th March 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige dorpie met heerlike restaurante.
. - 5th March 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Beautiful, stunning and tranquil.
. - 4th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Langer besigheidsure by veral kleiner restaurante!
. - 4th March 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dis 'n pragtige dorp met die mooiste natuurskoon!
. - 25th February 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great place to be.
. - 25th February 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Ons het spesifiek gegaan om die MBT te ry en was baie teleurgesteld. Die roetes word glad nie na gekyk nie en het 'n paar keer verdwaal omdat dit nie behoorlik gemerk is nie. Sal definitief nie weer daar gaan ry nie maar die onus val op Magoebas Tourism en nie noodwendig Sequoia nie.
. - 18th February 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ideaal om Krugerpark te bezoeken.
. - 15th February 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Lekker mango's en gin.
. - 13th February 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is baie mooi en die mense is vriendelik. Ons het by Caffe Villa in Haenertsburg gaan eet en dit was voortreflik.
. - 11th February 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige, onbekende dorpie. Rustig met mooi, interessante winkeltjies en uitstekende restaurante. Naby, maar nie op die groot pad.
. - 11th February 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi en lekker warm omgewing.
. - 11th February 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorp.
. - 5th February 2019
staying in George's Valley, Lowveld
Lieflike plek.
. - 4th February 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Die naaste dorpie aan Magoebaskloof Ruskamp/The Mountain Lodge is Haenertsburg. Daar is net een klein kafee/winkeltjie met baie beperkte kos opsies en een OTM in die dorpie. As ons weer in daardie rigting gaan sal ons vooraf ons kos koop en geld trek. Vir stedelinge wat gewoond is aan winkels wat tot 19:00 oop is saans, was dit sleg om al die pad Tzaneen toe te ry net om teen toemaaktyd (17:00) daar aan te kom en voor dooiemansdeur te staan. Sommige van die winkels en OTM's is ook in areas van die dorp geleë waar ons nie graag wou rondloop en soek nie, maar mens kan nie hierdie tipe goed vooraf bepaal tensy jy familie of vriende daar het nie. Tzaneen het ons ongelukkig nie beïndruk nie.
. - 4th February 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie mooi woude en natuurskoon. Klein dorpie en lekker restaurante. Die ideale plek vir die avontuurlustige persone wat hou van die buitelewe. Ons sal vir seker binnekort weer die area besoek.
. - 1st February 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Dit is ver om te bereik, maar wanneer jy eers daar is, is daar 'n groot verskeidenheid aktiwiteite om van te kies, van bierproe tot bloubessies pluk, fietsry en stap. Restaurante hier bied uitsonderlike waarde vir geld.
. - 31st January 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Hulle sal my binnekort weer sien. Skoon verlief geraak op die plek.
. - 30th January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorpie met 'n wonderlike natuurskoon.
. - 28th January 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
A quaint little village with some surprises, like a craft brewery, a cheese maker/organic farmer and lastly, a blue berry farm.
. - 21st January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
'n Pragtige dorp waar ek graag sal wil bly.
. - 21st January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
This was my first time in Hoedspruit and what a surprise! The town was clean and beautiful. Any animal and nature's lover dream. Hats off to Hoedspruit.
. - 10th January 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is n mooi plekkie, moeite werd om daar te stop vir n ontbytjie. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]