Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 9th January 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is always a great idea!
. - 8th January 2019
staying in Lowveld
The Lowveld only has certain interest for certain people for example, birders - very good vegetation and interesting places , We were very interested in seeing Baobab trees, as we had family from overseas.
. - 8th January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Gaan eet by die Marula pub, ry die boot op Blyde River Canyon en maak 'n draai by Moholoholo.
. - 5th January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons was baie beïndruk met die inkopiesentrum net buite die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit was gerieflik as mens vinnig iets nodig gehad het.
. - 4th January 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n lekker dorp.
. - 2nd January 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie mooi omgewing met maklike toegang tot die Krugerwildtuin.
. - 2nd January 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi.
. - 31st December 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Much bigger town than I thought. Has various small malls for day to day groceries. Green mountains to cycle through.
. - 31st December 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek sal beslis Rooibos Bush Lodge, sowel as Fine & Country Hoespruit te Hoedspruit Wildlife Estate aanbeveel.
. - 23rd December 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Buiten die wild, min te doen.
. - 20th December 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Altyd 'n lekker belewenis om in Tzaneen te kuier.
. - 19th December 2018
staying in George's Valley, Lowveld
Pragtige woudagtige area.
. - 17th December 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa has an interesting history, everyone should hear about it and experience it first hand. The wildlife experience and landscaping is first class.
. - 17th December 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is nog een van die mooi plattelandse dorpe met pragtige natuurtonele. Die paaie is in 'n goeie toestand.
. - 12th December 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi groen wêreld.
. - 11th December 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Daar is baie om te sien en die natuur is pragtig.
. - 30th November 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ek weet nie eintlik nie, want my bestemming was Shingwedzi in Kruger. Wat ek wel kan sê is dat die Pick 'n Pay baie goed geleë is en dat ek al my inkopies vir 11 dae in die wildtuin daar kon doen. Die bestuur daar was vriendelik en het my gehelp om verskeie items op die rakke te vind. Ek het in daardie sentrum veilig gevoel, ook in die parkeerarea.
. - 29th November 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
See stars.
. - 23rd November 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Lucius and green, it is exceptionally beautiful.
. - 23rd November 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Mooi, skoon dorp met opvallende Afrikaans-vriendelike gemeenskap.
. - 19th November 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Nie werklik nie, want ons kinders bly daar en als is baie gerieflik geleë en ons het sorglose kuiers gehad en almal is baie vriendelik en behulpsaam.
. - 13th November 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie om te sien in die omliggende omgewing en al die winkels is daar, bv. om jou kruideniersware vir die tydperk aan te koop.
. - 10th November 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Dangerous in CBS area. If unfamiliar with the area. Your food choices are rather restricted.
. - 8th November 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Sien sterre.
. - 5th November 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense.
. - 29th October 2018
staying in George's Valley, Lowveld
Beautiful.
. - 29th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Nice place to stay as a visit.
. - 29th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
'n Paradys vir wild-entoesiaste.
. - 28th October 2018
staying in George's Valley, Lowveld
Dit is verskrilik mooi! Ons is versot op die plek.
. - 23rd October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige juweel!
. - 23rd October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Most of the town is only open over weekends. It was disappointing as we were told about great places to see in and around Haenertsburg.
. - 21st October 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Heerlike wegbreekbestemming.
. - 16th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit bly maar die beste.
. - 14th October 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorpie!
. - 12th October 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ongelooflik naby aan Krugerwildtuin se hek, baie gerieflik geleë.
. - 10th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is 'n baie mooi en rustige dorpie en daar is baie te sien in die omgewing. Beslis 'n besoek werd!
. - 9th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Mooi ou dorpie in Moegaboeskloof. Veilige dorpie met vriendelike mense. Baie aktiwiteite in en om Harnertsburg en Magoebaskloof.
. - 9th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!
. - 8th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
. - 8th October 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Interessant.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]