Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
. - 14th October 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorpie!
. - 12th October 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ongelooflik naby aan Krugerwildtuin se hek, baie gerieflik geleë.
. - 10th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is 'n baie mooi en rustige dorpie en daar is baie te sien in die omgewing. Beslis 'n besoek werd!
. - 9th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Mooi ou dorpie in Moegaboeskloof. Veilige dorpie met vriendelike mense. Baie aktiwiteite in en om Harnertsburg en Magoebaskloof.
. - 9th October 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!
. - 8th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
. - 8th October 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Interessant.
. - 8th October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit beïndruk met sy infrastruktuur wat goed onderhou word. Alle fasiliteite waaraan 'n besoeker behoefte sou hê, is beskikbaar.
. - 8th October 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie terleurgesteld in die dorp. Baie vuil en onnet.
. - 2nd October 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great signage easy to travel from one place to another.
. - 27th September 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie geniet!
. - 27th September 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die netheid en onderhoud van infrastruktuur in Hoedspruit is prysenswaardig.
. - 26th September 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen het 'n pragtige omgewing met baie vriendelike mense. Dis 'n ware juweel van 'n plek.
. - 26th September 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n wonderlike dorp en nadat ons vir die ander twee aande verblyf gekry het, het dit 'n aangename naweek uitgedraai!
. - 26th September 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Qualito distillery is 'n plekkie wat jy moet besoek as jy in Phalaborwa is. Ons het ook sommer 'n trippie deur die wildtuin gedoen. Phalaborwa hek is baie naby aan Ngalali en mens kan maklik 'n dag trippie maak wildtuin toe.
. - 25th September 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Geen restaurante oop na 17:00 in die dorp. Maak seker om kruideniersware saam te neem om self kos voor te berei in die kamer se kombuis op 'n Sondagaand.
. - 25th September 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi wêreld!
. - 25th September 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie mooi dorpie met vriendelike mense. Verblyf is net vreesik duur vir ons plaaslike mense.
. - 17th September 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker area om wildtuin in te gaan. Daar is ook baie besienswaardighede en goed om te doen in Hoedspruit.
. - 13th September 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Daar is 'n whisky stokery wat baie oulik is. Jy kan bespreek vir 'n toer deur die plek.
. - 13th September 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
The place is clean, no noise and there's lots of wild animals. I really enjoyed it the most.
. - 12th September 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Ongelooflik mooi. 'n Toeristebestemming waarvan die wêreld nog moet uitvind!
. - 11th September 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Self in Phalaborwa gewoon! Was altyd mooi dorp.
. - 8th September 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek was verbaas om te sien hoeveel ontwikkeling plaasvind vanaf Orighstad tot by Hoedspruit.
. - 5th September 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Foskor se groot Myngat is iets om te sien van die heuwel af.
. - 4th September 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dis 'n wonderlike plek in die Laeveld.
. - 26th August 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Just wish on the way from Lydenburg they could fix the road condition as we would like to do a motor cycle trip down from Johannesburg towards Hoedspruit, but with the road condition, it might be very dangerous if not impossible.
. - 23rd August 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Lekker en mooi plek.
. - 21st August 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Pragtige dorp vol interessante inligting. Lekker eetplekkies en vrek naby aan die Phalaborwa-hek na Krugerwildtuin.
. - 21st August 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n vreemde dorp, maar het baie goeie toeriste-aantrekkings en doendinge.
. - 20th August 2018
staying in Haenertsburg , Lowveld
Klein, maar ge-train!
. - 14th August 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dorp is gerieflik geleë teen die Krugerwildtuin. Veral gerieflik vir oornagverblyf voor ingang tot die Krugerwildtuin. Rustige mooi dorpie.
. - 13th August 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie goed geleë om die Wildtuin te besoek, en 'n mooi plekkie!
. - 12th August 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorp. Sentraal geleë met alles wat jy nodig het.
. - 8th August 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
As oud inwoner van Phalaborwa en ook betrokke by toerisme gedurende die tyd wat ons daar gewoon het, was dit vir my baie teleurstellend om die agteruitgang van die eens pragtige, bosvelddorpie aangrensend van die Kruger Wildtuin te sien gebeur. Phalaborwa lê my baie na aan die hart, en is die huidige toestand van die dorp vir my 'n baie hartseer aangeleentheid. Dit is nie meer die Phalaborwa wat ek geken het nie.
. - 2nd August 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die dorp het redelik verval, ken Phalaborwa al jare en ry so elke 3 tot 5 jaar daardeur en elke keer gaan die dorp al meer agteruit. Wat 'n jammerte dit kan 'n pragtige dorp wees.
. - 31st July 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ons was te kort daar om werklik sinvolle kommentaar te kan lewer oor die dorp.
. - 26th July 2018
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n mooi dorp, net baie deurmekaar vir iemand wat onbekend is met die omgewing.
. - 25th July 2018
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker dorp met lekker eetplekke en baie goed naby om te doen en sien!
. - 25th July 2018
staying in Phalaborwa, Lowveld
Love die weer en wildtuin pitkos vir die siel.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]